Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malgassie

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
3.9
Tania B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2023

A bit disappointing. Wonderful unit and service was sadly overshadowed by constant thoroughfare of illegal hawkers and loud music from neighbours that continued until after midnight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie lekker gekuier sal beslis terug wees. Huisie is meer as wat jy verwag. Alles wat nodig is daar en dit is by die see. Gaan binnekort weer draai maak, so lekker het ons gekuier en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Malgassie is a beautiful home and even more promising than the photos. The beautiful beach view and sound of the waves is a perfect getaway to still your mind and to relax. Love the cleanness and quality homeware. The photos on the website definitely does not do it justice. It is more beautiful in person and I highly recommend this home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JP
Malgassie
Thank you, Taryn, for you wonderful review and your suggestion. We are glad you enjoyed your stay. Regards, Malgassie.

Minette P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

By die see! Een van ons lekkerste plekke waar ons nog gebly het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JP
Malgassie
Dankie vir die goeie terugvoering. Ons is bly jy het ons plekkie geniet.

Ritva W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Lieflik! Verblyf was te kort gewees. 'n Goed toegeruste huisie, netjies en smaakvol. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Ook die ligging was lieflik. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Onvergeetlike wonderlike paar dae in die gasvrye Paternoster. Malgassie puik! Dit was heerlike paar dae in Paternoster. Alles was fantasties. Gaan beslis gou weer kom. Word sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Rustig, gemaklik, die winkels het alles gehad wat ons benodig het en die restaurante se kosse was baie lekker. Ek sal die plek definitief aanbeveel, dit is 'n plek waarnatoe ek weer sal gaan. Die uitsig is hemels, ons het veral die oggend stappies al langs die see geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marie Z
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

We stayed two nights which for our needs were long enough. For people not able to scan the info, an old fashioned list would be nice. With load shedding a reality, some backup lights and candles with matches would be nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanita R
Kort verblyf
4.8
Aug 2022

Rustig buite, pragtig binne, lekker gerus. Paternoster is 'n heerlike plek om te rus en herlaai. Malgassie is reg langs die see, fantasties ingerig met netjiese afwerking. Daar is ook ‘n hele paar ‘ekstras’ om enige iemand opgewonde te maak bv. ‘n uitstekende koffiemasjien, maklike 'Wifi QR Code', Netflix en ‘n skottelgoedwasser. Dankie, ek en my ouers het dit baie geniet en sal vir seker weer besoek in die nabye toekoms.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Great value for money. Beautiful view. Wonderful home with everything you will need. Luxury amenities so feels like a spoilt holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
JP
Malgassie
Thank you Michelle. We are so glad you enjoyed your stay. Hope to host you again. Regards, Malgassie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

JP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 18, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62d55a39b77fdcecd4e306ed65e3431b070dc564abc94ff2b54139c761dbee58dd6886b9d92ae1d2de93350c69aba91b2d1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 No 18 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808830993486 17.889740020037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang