Malibu 8
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Gaste moet hulle eie DStv-dekodeerder, slimkaart, kabels en afstandbeheer bring.
- Daar is nie WiFi nie.
- 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
- Gaste moet hulle eie strand-/swemhanddoeke bring.
- Geen rook word binne toegelaat nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Gaste kan tot en met 21:00 inklok.
- Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
- Gaste moet stil wees tussen 22:00 e n08:00.
- As daar enige geraasklagtes is, sal 'n boete gehef word en sal van jou breekskadedeposito afgetrek word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest-straat 18, Eenheid 8 Malibu-kombleks, Margete, 4501, KwaZulu-Natal