Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malika

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Anton J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Cosy and clean. Good weekend getaway not too far from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rika
Malika
Anton, dit was 'n plesier om julle as ons gaste te kon ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.

Steven V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Supper. We enjoyed staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Sal definitief weer by Malika bly. Vriendelike gasvrou, baie tegemoetkomend gewees ten opsigte van ons honde. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Lekker skoon en netjiese verblyf! Die verblyf was baie netjies en skoon. Dis klein maar was perfek vir wat ons nodig gehad het. Jy kan see toe stap wat lekker is. Die ander eenheid was leeg wat perfek was vir ons 4-jarige seuntjie. Hy het die tuin/agterplaas gelief. Enigste komplimente: • Warm komberse op bed wou nie werk nie. • Ons kon nie Netflix kyk nie, want dit was geluit met 'n wagwoord wat nie aan ons vooraf gegee was nie. • 'n Klein bederfie was nie daar nie. Soos by die meeste verblyfplekke (2 sakkies koffie met suiker en cremora) is altyd 'n bonus vir ons as gaste. Verder het ons baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jan 2023

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Sunette S
Kort verblyf
4.8
Des 2022

Kersfees 2022. Woonstel was baie netjies en skoon. Entjie van die see maar loopafstand. Alles was daar wat mens nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh-ann F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2022

Overall a lovely place. Thank you Rika. The fridge in the King room was not functional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Meloney M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2022

Heerlike, rustige, stil naweek weg van die gewoel. Net 'n jammer dit het heel naweek gereën. Ek het vreeslik uitgesien om gebruik te maak van die fire pit, maar nog te min was die naweek fantasties.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Lineese V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2022

Netjiese verblyf. Pragtige plekkie, baie netjies en skoon. Sal dit wel nie aanbeveel indien 'n gesin meer as een kind het. Dit is baie klein, dis net die kamer en 'n klein kombuisie met 'n slaapbank. Die braai buite is oulik, maar ongelukkig was die weer nie so dat ons buite sou kon braai. Die woonstelle is direk teen mekaar, so die kinders sou baie stil moes wees om nie die gaste langsaan te pla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Gary V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2022

Worst experience in 13 years in tourism. Our payment confirmation confirms self-catering, we received a room with a bed and was told it's a non self-catering unit. First night cold shower, owner never apologised only mentioned there gas had run out. The noise from within the house were loud with dogs barking so the idea of having a relaxing and resting holiday did not materialise. Left 3 days early, very disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gietenmelksfonteinstraat 15, Kersbosstrand, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf90e59b4bb76c75806e8079a494e4bc0f80462e6d9cb297b314b9b883dda159f2aa3d942d6ffb79819ee82e941485148f437?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 15 Gietenmelksfontein Street Kersbosstrand, Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.68762552818 18.242554869524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang