Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malika

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 22 resensies vir Malika
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Anton J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J

Cosy and clean.

Good weekend getaway not too far from the city.

Malika se terugvoer

Anton, dit was 'n plesier om julle as ons gaste te kon ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.

Malika
Steven V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V

Supper.

We enjoyed staying there.

Elzette Z - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette Z

Sal definitief weer by Malika bly.

Vriendelike gasvrou, baie tegemoetkomend gewees ten opsigte van ons honde. Pragtige plek.

Lizelle K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle K

Lekker skoon en netjiese verblyf!

Die verblyf was baie netjies en skoon. Dis klein maar was perfek vir wat ons nodig gehad het. Jy kan see toe stap wat lekker is. Die ander eenheid was leeg wat perfek was vir ons 4-jarige seuntjie. Hy het die tuin/agterplaas gelief. Enigste komplimente: • Warm komberse op bed wou nie werk nie. • Ons kon nie Netflix kyk nie, want dit was geluit met 'n wagwoord wat nie aan ons vooraf gegee was nie. • 'n Klein bederfie was nie daar nie. Soos by die meeste verblyfplekke (2 sakkies koffie met suiker en cremora) is altyd 'n bonus vir ons as gaste. Verder het ons baie lekker gebly. Dankie.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Sunette S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette S

Kersfees 2022.

Woonstel was baie netjies en skoon. Entjie van die see maar loopafstand. Alles was daar wat mens nodig gehad het.

Leigh-ann F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leigh-ann F

Overall a lovely place. Thank you Rika.

The fridge in the King room was not functional.

Meloney M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Meloney M

Heerlike, rustige, stil naweek weg van die gewoel.

Net 'n jammer dit het heel naweek gereën. Ek het vreeslik uitgesien om gebruik te maak van die fire pit, maar nog te min was die naweek fantasties.

Lineese V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lineese V

Netjiese verblyf.

Pragtige plekkie, baie netjies en skoon. Sal dit wel nie aanbeveel indien 'n gesin meer as een kind het. Dit is baie klein, dis net die kamer en 'n klein kombuisie met 'n slaapbank. Die braai buite is oulik, maar ongelukkig was die weer nie so dat ons buite sou kon braai. Die woonstelle is direk teen mekaar, so die kinders sou baie stil moes wees om nie die gaste langsaan te pla nie.

Gary V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gary V

Worst experience in 13 years in tourism.

Our payment confirmation confirms self-catering, we received a room with a bed and was told it's a non self-catering unit. First night cold shower, owner never apologised only mentioned there gas had run out. The noise from within the house were loud with dogs barking so the idea of having a relaxing and resting holiday did not materialise. Left 3 days early, very disappointed.

Irmela D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmela D

Ruim en gerieflike woonstel met al die nodige geriewe.

Rika dankie vir jou gasvryheid - ons het heerlik en gemaklik in Mermaid 1 gekuier. Ons twee woefkinders het saamgekom en het gevoel hulle was net so welkom soos ons! Hierdie oulike plekkie word beslis aanbeveel!

Rochelle B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle B

Affordable, comfortable and friendly service.

Rika is a warm and friendly host who wants her guests to enjoy their stay and time in Dwarskersbos. She readily provided information and made good recommendations. The accommodation is about 200 m from the beach.

Elize D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize D

Absoluut heerlik!

'n Pragtige, gerieflike plekkie, stapafstand van 'n pragtige strand. Die kinders het heerlike in die see gespeel, ons sal beslis binnekort weer kom kuier!

Rina R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rina R

Heerlik. 'n Wondwelike gasvrou wat die ekstra myl loop.

Lieflike plek. Met ons aankoms laatmiddag was die restaurante reeds toe. Ons gasvrou het aangebied om vir ons 'n ete voor te berei. Die kos was uitstaande en heerlik en keurig voorgesit. Ons het heetlik snoesig in snerpende koue geslaap en sal enige tyd weer teruggaan en kan dit hoogs aanbeveel.

Cisca N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca N

Oulik

Vriendelike ontvangs. Baie mooi en netjiese blyplek.

Lida P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lida P

Ons het so welkom gevoel en het heerlik gerus!

Rika was so gasvry en dit het bygedra tot 'n rustige kuier.

Mienie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Mienie M

Pragtig.

Baie lekker gekuier daar. Rika ons baie vriendelik ontvang. Haar plekkie is pragtig.

Sandy G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandy G

Comfortable, friendly and close to the beach.

Rika is a wonderful host. The accommodation is beautiful and very relaxing. I would recommend everyone to visit the town to experience the community of Dwarskersbos.

Malika se terugvoer

You are most welcome.
Thank you for your support and wish you and your family all the best!

Malika
Yolande S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande S

Gerieflik, netjies en ontspannend.

Netjiese, moderne eenheid, net vinnige stappie weg van die strand. Braai op die stoepie is wind beskut en pluspunt was dat ons hondekinders welkom was.Gasvrou, Rika, laat jou tuis en gemaklik voel. Ons het baie lekker gekuier en gemaklik gebly.

Ilze V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze V

Malika gastekamer is klein en sonder sitplek behalwe op die bed.

Daar is ook geen oppervlakte waar jy jou tas kan neersit nie. Die spasie is baie beperk en die kaste was vol gepak. Die plek is netjies en skoon en die badkamer was voldoende en smaakvol ingerig.

Theo S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Theo S

Lekker geslaap.

Kamer is op ’n knop en geen privaatheid nie.

Angelo V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelo V

Waarde vir geld.

Ons het dit baie geniet, plek is netjies en skoon sal enige tyd weer besoek aflê.

Malika se terugvoer

Hi Esta
Ek is bly om te hoor ons mag jul dalk weer sien en dat jul dit geniet het.
Baie dankie dat jy die tyd af geknyp het om 'n resensie te doen.
Ek waardeer dit.
Beste wense
Thea

Malika
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gietenmelksfonteinstraat 15, Kersbosstrand, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf90e59b4bb76c75806e8079a494e4bc0f80462e6d9cb297b314b9b883dda159f2aa3d942d6ffb79819ee82e941485148f437?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 15 Gietenmelksfontein Street Kersbosstrand, Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.68762552818 18.242554869524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang