Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malilule Safaris

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Malilule Safaris
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Frans V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

Baie vriendelike ontvangs en voel regtig of jy ver weg van die stad af is.

Die verblyf was baie lekker. Ek sal wel aanbeveel om 'n afdak by die braai-area te voeg en ook 'n plek waar voertuie gestop word na die wooneenheid, veral as dit reën.

Tanaya D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanaya D

Nie selfsorg nie.

Ons het dit vreeslik geniet sal graag met familie wil gaan, maar sal nie met die yskas kan bly vir meer as twee dae nie.

Pieter O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Baie mooi en skoon.

Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Wynand S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S

Ideale wegbreekbestemming!

Malilule was fantasties. Die eienaars van die lodge het ons dadelik baie welkom laat voel en was heeltyd daar vir enige hulp of navrae. Hulle is ook baie hardwerkend en mens kan dit sien in hoe netjies, mooi en skoon hulle plek is. Hulle het ook spesiale voorbereiding vir die Wêreldbekerfinaal gemaak, wat fantasties was. Die ligging van die lodge is baie lekker, dit is stil en jy voel of jy honderde kilos van mensdom af weg is, wat dit nog meer rustig vir ons gemaak het. Sal hulle enige tyd aanbeveel en ons gaan beslis weer terug!

Vanaf
Vanaf R1 476
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 476
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mica Harmony blok R530, 50 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbzuFPqt4f8D6Crc0Camn6k0gPeWoPE3l9Y38nVJRrpq3nidVFd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 476 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Mica Harmony block R530 50 km from Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.277648650141 30.695921788378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang