Malilule Safaris
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mica Harmony blok R530, 50 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R3 680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Malilule Safaris is 'n luukse selfsorg-lodge in die Bosveld op die rivieroewer naby Hoedspruit. Die lodge is ideaal vir gesinne met kinders of 'n paartjie.
Verblyf word in 5 individuele grasdak-chalets wat elk 'n en suite-badkamer het, gebied. Die verblyf maak van sonkrag gebruik.
Gaste kan die gemeenskaplike kombuis, eetarea, leefarea en braai-area gebruik en daar is 'n klein dek met 'n plonspoel wat 'n rivier-uitsig bied. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskaste, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n boma waar gaste by die vuur onder die sterre kan sit.
Malilule is die beste ligging om jou liggaam en siel te hernuwe. Gaste kan buffels, koedoes, impalas, sebras, kameelperde en luiperds op die perseel sien.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Mica Harmony blok R530, 50 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Malilule Safaris het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mica Harmony blok R530, 50 km vanaf Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang