Malindila House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Penny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Stephan D - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend, Uitstekend.
Esther B - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was die beste kuier en huis, weg van eie huis.
Lees meerMalindila House se terugvoer
Hi Esther, thank you for your amazing review. I am delighted you had such a lovely holiday.
Best wishes
Penny.
Nanette P - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige woning, ideaal vir groot groep. Kuier-area op dak het baie mooi uitsig en is ideaal vir 'n lekker kuier.
Malindila House se terugvoer
Hi Nanette,
Thank you for your awesome review. We look forward to welcoming you again in August-October.
Kind regards,
Penny.
Bertus H - Jan 2021
Algehele gradering
Stunning plek, wens ek kon daar bly!
Wiehahn V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Malindila House se terugvoer
Hi Wiehahn,
Thank you for your awesome review and for being such a great guest. Hope to see you again in the near future.
Thank you.
Penny.
Rozanne O - Mrt 2019
Algehele gradering
This house is exceptional.
Malindila House se terugvoer
Good day Rozanne,
Thank you so much for your outstanding review. It really means a lot to me. All the best for 2019 and hope to see you again. You were an awesome guest.
Kind regards,
Penny.
Helena S - Feb 2019
Algehele gradering
Ons verwagtinge oortref.
Malindila House se terugvoer
Dear Helena,
Many thanks for your outstanding review. It means a lot to me. Hope to see you again in the future. Please remember I will always offer you a extra night as a complimentary night if you choose to book with us again. All the best for 2019.
Penny.
Andre W - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasmagories.
Malindila House se terugvoer
Many thanks for your oustanding review. We are so pleased you had a great stay. Wishing you all the best for 2018.
Best wishes,
Penny.
Deon H - Nov 2016
Algehele gradering
What a delightful setting!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n wonderlike plek!
Dankie, Penny, vir jou perfekte woonstel - van vars skoon linne tot koffie, tee, spices en wortelkoek-bederf. Lieflike uitsig op die sonsondergang. Net pragtig!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gustav M - Nov 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Amanda L - Nov 2016
Algehele gradering
Vriendelike veilige verblyf.
Michael C - Sep 2016
Algehele gradering
We had a wonderful stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het 'n wonderlike tydjie gehad.
Ons het 'n wonderlike tydjie gehad en ek sal Mlindila Suite & Apartment aan enigiemand aanbeveel was 'n paar dae in Langebaan wil deurbring. Penny, die dame wat die onderneming bestuur, het ons ontmoet met aankoms en ons het onmiddellik tuis gevoel. Die woonstel is volledig toegerus en ons het niks kortgekom nie. 5 uit 5.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Malindila House se terugvoer
Hi Michael,
Thank you so much for our wonderful review. We hope to welcome you back to Malindila. We are so pleased you had a great stay.
Best wishes,
Penny.
Sunita S - Mei 2016
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Malindila House se terugvoer
Thank you so much Sunita.
Best wishes,
Penny.
Erica V - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Lees meerLeanne B - Aug 2016
Algehele gradering
Very comfortable. Would stay here again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gerieflik. Sal weer hier bly.
Great uitsig, net 2 minute se stap van 'n pragtige strand af, naby winkels, restaurant en gerieflik en stylvol gemeubileer. Ons het welkom gevoel en die mense het mooi na ons gekyk - was mal oor die persoonlike tikkies. Die hoofrede hoekom ons hier gebly het was omdat ons die Weskus Nasionale Park wou besoek. Dit was die ideale basis vir so 'n vakansie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Malindila House se terugvoer
Hi Leanne,
It was lovely to meet you and your friends. I am so pleased the weather cheered up and you were able to enjoy the West Coast National Park. Thank you for your lovely review. It means a lot to me.
Best wishes,
Penny.
Chantal D - Aug 2016
Algehele gradering
Verblyf wat groot deel maak uit 'n onvergeetlike vakansie ervaring!
Malindila House se terugvoer
Dear Chantal,
Many thanks for your review. It means a lot to us.
Best wishes,
Penny.
Peter L - Nov 2016
Algehele gradering
Baie mooi. 'n Moderne, ruim, en goed ingerigte woonstelletjie.
Heinrich K - Aug 2016
Algehele gradering
Memorable.
Malindila House se terugvoer
Hi Heinrich,
Thank you for your glowing review. It means so much to me.
Best Wishes,
Penny.
Charedwin G - Feb 2016
Algehele gradering
Rustig.
Charne P - Des 2015
Algehele gradering
Pragtige, luukse verblyf met wonderlike uitsig oor die strand!
Loren J - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Malindila House se terugvoer
Hi Loren,
Many thanks for your kind words. It means a lot to us. We look forward to welcoming you back to Mlaindila.
Have a lovely day.
Best Wishes,
Penny@Malindila.
Anneloe D - Sep 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Carmen R - Mei 2015
Algehele gradering
Dit was fantasties, ons wou amper nie huis toe kom nie!
Crystal B - Mrt 2015
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik, alles was perfek.
Aneme C - Nov 2015
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese en veilige verblyf.
Malindila House se terugvoer
Hi Aneme,
Thank you for your review. It was lovely to meet you both. We hope to see you again in the future.
Best Wishes,
Penny@Malindila.
Oloff B - Apr 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Alicia D - Feb 2015
Algehele gradering
Baie rustige naweek.
Anasstasja D - Apr 2015
Algehele gradering
Breathtakingly beautiful and peaceful.
Sebastian S - Mrt 2015
Algehele gradering
Lekker uitgerus.
Jani B - Mei 2015
Algehele gradering
Mooi, netjiese en ruim verblyf!
Mynhardt L - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker plek om te gaan rus en rustig te wees.
Emidio P - Apr 2015
Algehele gradering
Modern and luxurious.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Icarus-laan 13, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang