Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malindila House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Stephan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Uitstekend, Uitstekend. Ten volle toegerus met alles wat jy benodig. Baie spasie. Wonderlike uitsig. Veilig. Ekstras soos foozball vir kinders in garage. Pragtige strand 2 minute se loop weg. Dit was ons beste Wes-Kus-wegbreek nog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther B
Lang verblyf
5.0
Jan 2022

Dit was die beste kuier en huis, weg van eie huis. Die eienares, Penny was baie vriendelik en behulpsaam en het onmiddellik reageer as ons vrae gehad het. Ons het ongelooflik lekker gebly en die huis is ook baie goed toegerus en mooi gemeubileer. Vertrekke is ruim en dit het nooit gevoel of ons onder mekaar se voete is nie. Die huis is baie goed geleë in 'n rustige en veilige area. Die stoep met die uitsig was natuurlik uitsonderlik met epiese sonsondergange. Dit is 'n heerlike goed-voel huis met alles wat mens op vakansie nodig het. 'n Bonus was ook die dubbelmotorhuis tot ons beskikking. Baie dankie Penny en gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penny
Malindila House
Hi Esther, thank you for your amazing review. I am delighted you had such a lovely holiday. Best wishes Penny.

Nanette P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Pragtige woning, ideaal vir groot groep. Kuier-area op dak het baie mooi uitsig en is ideaal vir 'n lekker kuier. Malindila House & Apartment word definitief aanbeveel. Pragtige ligging en ongelooflike uitsig vanaf dak kuier-area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penny
Malindila House
Hi Nanette, Thank you for your awesome review. We look forward to welcoming you again in August-October. Kind regards, Penny.

Bertus H
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Stunning plek, wens ek kon daar bly! Die ligging was amazing, Paradise beach is awesome! Die huis was amazing, skoon, alles wat kan oop en toemaak! Die gasheer was seker een van die bestes ooit. Die stoep was ook so gebou dat 'n mens niks weet van die wind nie. Regtig 'n amazing experience gewees, gaan definitief terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehahn V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2020

Baie lekker. Dit was werklik waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Penny
Malindila House
Hi Wiehahn, Thank you for your awesome review and for being such a great guest. Hope to see you again in the near future. Thank you. Penny.

Rozanne O
Kort verblyf
5.0
Mrt 2019

This house is exceptional. This house was everything and more. Perfect house for a large group or family get together. It literally has everything inside, just bring your clothes. It is extremely clean, and Penny is extremely helpful and friendly. Thanks for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penny
Malindila House
Good day Rozanne, Thank you so much for your outstanding review. It really means a lot to me. All the best for 2019 and hope to see you again. You were an awesome guest. Kind regards, Penny.

Helena S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Ons verwagtinge oortref. Netjiese plek met baie ekstras, kwaliteit beddegoed en handdoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penny
Malindila House
Dear Helena, Many thanks for your outstanding review. It means a lot to me. Hope to see you again in the future. Please remember I will always offer you a extra night as a complimentary night if you choose to book with us again. All the best for 2019. Penny.

Andre W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2018

Fantasmagories. Perfekte ligging, perfekte uitsig, leefarea en omgewing voel of mens in ander wêreld instap, tyd staan stil en mens kry kans om te ontspan. Geen lawaaierigheid in omgewing, sekuriteit fantasties .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penny
Malindila House
Many thanks for your oustanding review. We are so pleased you had a great stay. Wishing you all the best for 2018. Best wishes, Penny.

Deon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2016

Wat 'n wonderlike plek! Dankie, Penny, vir jou perfekte woonstel - van vars skoon linne tot koffie, tee, spices en wortelkoek-bederf. Lieflike uitsig op die sonsondergang. Net pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2016

Baie gerieflik. Baie gerieflik en naby geriewe. By Malindila Suite & Apartment is daar persoonlike sorg en aandag van eienaar en dit is baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R8 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Icarus-laan 13, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2NWM5MzY1LTEzYmQtNDE5MC1hYTg2LTU4NTVmYjg4ZjcyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8) 32 5 1 5 13 Icarus Avenue Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.040346805486 18.039959296824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang