Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malindila House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Icarus-laan 13, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Malindila House is 'n pragtige ontwerperstrandhuis in Paradise Beach, Langebaan.

Hierdie moderne selfsorg-strandhuis beskik oor 3 verdiepings en bied 4 ruim slaapkamers. Al die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, toilet en wasbak. 2 van die slaapkamers het koninggrootte-beddens terwyl die ander 2 slaapkamers met 2 koningingrootte-beddens toegerus is.

Die boonste verdieping is 'n toegewyde vermaakarea met buitesitplek, braai-area en panoramiese uitsigte oor die Langebaan-strandmeer. Die ongelooflikste sonsondergange kan vanaf die boonste verdieping ervaar word. Die kombuis is goed toegerus om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond in.

Geriewe op die perseel sluit kinderoppasser volgens reëling, gratis WiFi en satelliet-TV in. Die strand is 2 minute se stap van die huis af en word beskerm teen die Suidoostewind.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, Black Knight-gholfbaan, voëlkyk, fietsry, wildkyk, visvang, wildritte, wynproe, branderplankry, aandete, seekajak en bergfietsry in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Icarus-laan 13, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malindila House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Icarus-laan 13, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2NWM5MzY1LTEzYmQtNDE5MC1hYTg2LTU4NTVmYjg4ZjcyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8) 32 5 1 5 13 Icarus Avenue Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.040346805486 18.039959296824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang