Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mall Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hexagon Electrical C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Fantasties sal weer gaan. Ons gaste het dit geniet en was baie gelukkig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
Mall Guesthouse
Baie dankie, Engela.

Danie H
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Gastehuis was skoon en netjies en diens vriendelik. Geen probleem met loadshedding nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Trevor
Mall Guesthouse
Dankie Danie

Eugene V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jul 2024

Een aand besiheidsbesoek in die omgewing. Ek was baie tevrede. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eben V
1 nag
4.4
Jul 2023

Gasvrye diens. Alles in orde. Vriendelike hulp. Goeie ligging. Sal weer gebruik maak van Mall Guesthouse. Trevor was baie behulpsaam en kon my 4 ure vroeër inboek wat baie gehelp het. Alles in werkende toestand en goed onderhou. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juanita C
1 nag
5.0
Feb 2022

Goeie diens en behulpsaam. Ons was vir 'n troue daar en was groot verligting om te sien dat hulle 'n strykyster voorsien het wat baie handig gekom het. Water in die yskas was ook lekker gewees om te kon drink op die warm dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans P
1 nag
4.8
Mrt 2022

Netjies en gemaklik. Trevor het die groot groep mense baie oulik hanteer en het alles moontlik gedoen om ons verblyf lekker te maak. Kamers is ingerig om omtrent enige tipe groep te hanteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
Mall Guesthouse
Baie dankie Hans

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Baie goeie diens met baie netjiese verblyf. Die kamers was werklik baie gemaklik en netjies. Daar was nie onnodige geraas en lawaai nie en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2019

Baie lekker gebly. Vriendelike diens. WiFi werk nie. Bemoeilik e-posse stuur en ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natascha O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2018

Moeite werd. Baie sentraal geleë naby Vaal Mall en ander besienswaardighede. Vriendelike ontvangs. Kamers en terrein baie netjies. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
Mall Guesthouse
Dankie vir mooi verwysing. Trevor Mall Guesthouse

Sarieta G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2018

Uitstekend - sal vir seker weer daarheen gaan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herman Eckstein-straat 4, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmYTU0NWFjLTUwOGItNDc4Yi04OWJlLWJhMWE1MmZhYTlkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 4 Herman Eckstein Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.716316042479 27.823072865715

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang