Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mall Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herman Eckstein-straat 4, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

By Mall Guesthouse streef ons daarna om seker te maak ons gaste het 'n gerieflike en genotvolle ervaring. Mall Guesthouse is 4 blokke van die Vaal Winkelsentrum af en naby aan Emerald Casino en die Vaalrivier.

Die gastehuis bestaan uit 8 dubbelkamers en 2 enkelkamers. Al die kamers het en suite-badkamers behalwe kamer 2 wat 'n privaat badkamer oorkant die gang het. Daar is TV's met SABC 1, 2, 3 en eTV in al die kamers, asook 2 DStv-kanale. Elke kamer het 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoonde en haardroër. Gratis WiFi is ook beskikbaar en ontbyt kan voorsien word op versoek.

Ons het 'n kroeg en 'n lapa op die perseel waar gaste kan ontspan. Daar is ook veilige onderdakparkeerplek met afstandbeheer-toegang.

Ander instansies in die omgewing sluit die volgende in: Quest Konferensiesentrum, VUT, Noordwes Universiteit Vanderbijlpark, Riverside Sun, Stonehaven on Vaal, Emerald Casino, Vaal Resiesbaan en die Vaalrivier.

Ons sien uit daarna om jou by Mall Guesthouse te verwelkom!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Herman Eckstein-straat 4, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Mall Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herman Eckstein-straat 4, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmYTU0NWFjLTUwOGItNDc4Yi04OWJlLWJhMWE1MmZhYTlkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 4 Herman Eckstein Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.716316042479 27.823072865715

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang