Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mallorca 20

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Alida B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2017

Die ligging perfek, maar instandhouding moontlike probleem. Alles in advertensie nie waar nie. Pragtige ligging, daar is 'n tuin, maar dit is nie op die grondvlak nie. In die ingang lê die oorblyfsels wat moontlik 'n kas was. Die prop van die bad "seël" nie, so die water loop vinnig uit. Die blinder in slaapkamer 2 is ook buite werking. Vrydag arriveer, eers Dinsdag skoonmaakdiens, maar baie mooi en deeglik skoongemaak. Ek sal weer gaan. Ek het Umdloti Letting ook ingelig van die onderhoud.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 76

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach Road 40, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2MThiNjhhLThhNzAtNGE0MC05NzNkLWQzNDNlYjA2MjRiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 40 South Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.678873955254 31.113419383764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang