Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malmane Eye Private Nature Retreat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Cynthia B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Asemrowende natuurskoon en sonsondergange met puik diens. Het heerlik gebly, warm geslaap en het puik diens gekry. Sal definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wem B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Kleine Eden. Wow! Wat 'n lekker ondervinding. Lemar is 'n bestuurderes duisend! Lizzie het gasvrou gespeel en alles was in plek met aankoms. Niks is uitgelaat nie en al wat nodig is om uself te bring. Daar was genoeg warmgoed teen die winterkoue en selfs 'n lekker binnenshuise vuurherd vir braai. Die Njalas groet jou saam met 'n eekhoring of twee. Die watergat is baie privaat en mooi ingerig om die natuurliefhebber en visvanger te akkommodeer. Luilekker ontspanning met 'n glasie Merlot in die warm Jacuzzi op die opelugstoep laat enige stress sommer gou verdwyn terwyl die skemer daal en die voeltjies hul laaste dagsang afsluit en die paddakoor oorneem vir die nag onder 'n sterrehemel. Beddegoed is van goeie gehalte en skoon. Opgradering aanbevelings. Die enigste waardige opgradering wat sal moet geskied is die 2x TV's vir DStv, KYKnet Kanaal 144, 145, 146, 147 te Lapa en Moonstone Cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len-henry G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Awesome! Dit was een van die beste kuiers in 'n lang tyd, dit is 'n moet vir 'n lekker naweek weg. Well done. Ons sal dit gou weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

A perfect weekend stay with something for everyone. We had a great weekend away. The property has so many great activities to keep everyone busy. The scenery is perfect and peaceful. We pre-ordered food and everything was amazing. The hosts thought of everything and went out of their way to make it perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Breathtaking. Absolutely beautiful place, a piece of Heaven bot far from Lichtenburg in the North West stunning views peaceful, Lamar a brilliant host stunning baskets available. Just stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Diamand status. Ek en my vrou reis baie oorsee en het SA al plat getoer. Hierdie is een van min wat my regtig verras het. Alklaar my vriende vertel en ons beplan om as n groep terug te gaan. Het die naweek geniet. Was goeie waarde vir geld en plek regtig veilig. Definitief n plek waar jy kan voete opskop. Word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lemar
Malmane Eye Private Nature Retreat
Dis fantasties dat julle so lekker kon ontspan. Ons verwelkom julle enige dag terug.

Willem F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Rustig en sielslekker. Dis 'n ongelooflike rustige plek waar jou siel kan rus kry en jy kan tyd saam met jou familie spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lemar
Malmane Eye Private Nature Retreat
Baie dankie Willem - bly julle kon lekker ontspan en kuier

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2021

Dit was 'n aangename ervaring en besoek. Dit is 'n baie mooi plek met vriendelike en behulpsame gashere. Ongelukkig moes ons vroeër vertrek as beplan en kon dus nie alles op die plaas en in die omgewing doen wat beskikbaar was nie. Hopelik volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2020

Pragtige plek om te rus en ontspan. Ons was regtig aangenaam verras met Malmane. Die foto's lyk mooi, maar mens kan dit regtig net opsom as jy eers in persoon daar was. Die uitkyk oor die oog/dam verskaf 'n rustigheid wat 'n mens net langs die water kan kry. Daar is verskeie kamer-opsies. Ons vriende het die chalet geniet, en ons was dolgelukkig met die glamping opsie in 'n groot seiltent. Die area is ryk aan voëllewe, veral vroegoggend en laatmiddag. Lemar was 'n wonderlike gasvrou, en altyd beskikbaar op WhatsApp sou ons haar benodig. Die hoofhuis is meer as 100 meter weg, en steeds is die gaste-area totaal privaat agter bome weggesteek. Mens is nie eers bewus van hulle nie - so dit voel asof jy jou eie oord het net vir jouself. Die geriewe in die lapa (kombuis, binnebraai ens) is fantasties goedgerus, en daar is WiFi om in kontak te bly met die buitelewe (let dat selfoon-opvangs baie swak is, maar WhatsApp werk goed op die WiFi vir kommunikasie). Ons het nie die beste weer gehad nie (reën meeste van die tyd) so ons was grotendeels onderdak, maar het steeds die rus en stilte baie geniet. Ek kan die plekkie definitief aanbeveel vir 'n private groep of familiewegbreek. Dankie Lemar, dit was baie lekker om in jou plekkie te bly vir die paar dae!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lemar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R7 500
R7 500 R6 375
per nag, vir 14 mense
Vanaf R7 500
R7 500 R6 375
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaalplaats Plaas, Langs die R505, Ottoshoop, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsGk46k86XinPO3FPdsaI0BOKWPaR8CsGmrcoT2hVytZxZTkNjK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 500 nouVanaf R6 375 per nag, vir 14 mense 23 5 1 5 Farm Kaalplaats Off the R505 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.803851462281 26.033381223678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang