Malmane Eye Private Nature Retreat
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Aug 2024 tot 29 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaalplaats Plaas, Langs die R505, Ottoshoop, 2740, Noordwes
- Vanaf R7 500 per nag, vir 14 mense
Beskrywing
Malmane Eye Private Nature Retreat is op 'n plaas tussen Lichtenburg en Ottoshoop geleë en bied slaapplek aan 12 tot 14 gaste. Dis die perfekte plek om in die rustige natuur te ontspan.
Die chalet, Moonstone, is ideaal vir 2 volwassenes en het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n losstaande bad met 'n uitsig oor die wilgerbome en water. Daar is ook 'n plafonwaaier, verwarmer, elektriese kombers, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met 'n hardeskyf vol flieks en reekse.
Diamond Luxury Lodge Tent het 'n koningingrootte-bed met 'n pragtige uitsig oor die water. Die tent kan ook 2 kinders op 2 enkelbeddens akkommodeer. Daar is 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese kombers en 'n verwarmer.
Die kuierlapa langsaan beskik oor 'n semi-privaat solder, Ruby, wat 'n dubbelbed en 'n uitvoubank in die gemeenskaplike area het, wat kinders kan akkommodeer. Die lapa het ook 2 badkamers, waarvan een 'n stort en 'n toilet het, en die ander een 'n gastetoilet is. Daar is ook 'n waaier, verwarmer en elektriese komberse.
Daar is ook 3 seiltente agter die lapa. Die Sapphire-tent het 'n koningingrootte-bed en die Emerald- en Amethyst-tent het elk 2 enkelbeddens. Dié tent bied saam slaapplek aan 6 gaste. Gase het toegang tot hulle eie badkamer en elke tent het elektriese komberse, waaiers en 'n uitsig oor die lowerryke bome en water.
Die lapa spog met 'n uitsig oor die water en beskik oor 'n kroeg met sitplek vir 10 en 'n kombuis met 'n yskas, vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ysmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n leefarea met 'n Bluetooth-klankbalk en 'n platskerm-TV met 'n Android TV-stokkie wat gebruik kan word om films of reekse te stroom. Netflix, Plex en YouTube is gratis beskikbaar indien gaste met hulle eie besonderhede by DStv Now en Showmax kan inteken. Daar is ook binne- en buitebraaigeriewe, 3-beenswartpotte en braairoosters. Die lapa lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die bome en water. Gratis WiFi word voorsien.
Aktiwiteite op die perseel sluit swem, kanovaar, roei, 'n trampolien en 'n veerpyltjiebord in, asook 1 bergfietse wat teen 'n ekstra koste per fiets beskikbaar is. Gaste kan ook visvang, maar hulle moet hul eie toerusting saambring.
Die Jacuzzi het sitplek vir 6 en met 'n skemerkelkie in die hand is dit wonderlik ná 'n swem in die rivier.
Die plaas bied fietsry, staproetes, visvang, kanovaar en sterrekyk. Daar is ook 'n klomp bome, pragtige groen gras en meer as 75 voëlspesies.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lemar Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kaalplaats Plaas, Langs die R505, Ottoshoop, 2740, Noordwes
- Gaste dink Malmane Eye Private Nature Retreat het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaalplaats Plaas, Langs die R505, Ottoshoop, 2740, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang