Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malmesbury Selfsorg

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 19, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Malmesbury Selfsorg bied selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis wat gerieflik in Malmesbury geleë is, binne maklike bereik van plaaslike geriewe en besienswaardighede.

Die huis bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer, op die eerste verdieping. Die hoofslaapkamer maak oop op die balkon en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl sy en suite-badkamer met 'n instapstort toegerus is. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, ysmasjien en 'n oond met 'n 4-plaat elektriese stoof asook 'n 4 plaat gas stoof.

Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met volledige DSt en Showmax. Gaste het toegang tot gratis WiFi. Daar is 'n gastetoilet op die grondvloer. Die leefarea maak oop op die tuin waar gaste 'n swembad, braaigeriewe en 'n buite-etenstafel sal vind.

Die eiendom is ook toegerus met 'n alarmstelsel, diefwering voor die vensters, veiligheidshekke op die deure, en parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis. Sonkrag verskaf elektrisiteit aan al die ligte en aan die meeste toestelle.

Gaste kan wynproe by die plaaslike wynkelders geniet en die pragtige besienswaardighede in en om Malmesbury verken. Ander doendinge sluit voetslaan en bergfietsry in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Pleinstraat 19, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 19, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e3dd46e86453cbf4484f39ee32faf2a58c7880d1742ea05e55cb3c0954ce70946a7686c6c8e5359515a4233a60b2cbc5b64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 19 Plein Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.459674004394 18.73437713373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang