Malmok
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No 9, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Malmok is 'n smaakvol versierde kothuis wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Dit is net 60 m vanaf die strand in Paternoster, aan die Weskus geleë. Dit is 'n openbare strand wat gedurende die vakansie baie besig en raserig kan raak.
Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 1 met 'n dubbelbed ingerig is, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die ander 2 slaapkamers 'n badkamer deel wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Malmok bestaan uit 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, elektriese kookplaat, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer spog met 'n binnenshuise kaggel en 'n TV met die DSTV Stay-pakket. Gratis WiFi beskikbaar. Beurtkrag sal nie 'n probleem wees nie aangesien Malmok toegerus is met 'n omskakelaar en 'n gasstoof.
Buite is daar 'n patio vanwaar 'n mens beperkte uitsigte, braaigeriewe en parkeerplek van die straat af kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 1757
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- No 9, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Malmok het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: No 9, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang