Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maltahohe Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Marika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 11 resensies vir Maltahohe Hotel
Netheid
3.6/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.4/5
Larry D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larry D

The hotel has character and covered all the basics. The manager was delightful.

Great. We were welcomed on arrival, even though a bit late. Supper was available and served with friendliness.

David D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David D

Voldoen aan verwagtinge.

Lekker gebly en personeel vriendelik.

Rolien D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rolien D

Lekker gekuier!

Baie vriendelike personeel en aangename mense.

Kobus E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus E

Sal aanbeveel omrede verblyf beperk is in die area. Akkommodasie is oud maar het potensiaal.

Gasvrou kan besoekers meer welkom laat voel. Kosporsies is regtig klein vir prys wat betaal word. Beddens kan definitief opgradeer word.

Andre Retief S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Andre Retief S

Van die sewe venues op ons toer, was hierdie die enigste teleurstelling.

WiFi slegs in ontvangsarea beskikbaar. Ontvangs-ingang was deur 'n kroeg.

Joke H.A. Buwalda-wolters N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Joke H.A. Buwalda-wolters N

Nice hotel, a bit old fashioned.

Nice place although it is a bit old fashioned, food is good and hospitality is great. Put some deckchairs near the pool!

Linanda B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Linanda B

Plek kort TLC.

Daar is nie ordentlike parkering vir jou voertuig. Die kamers is maar bietjie afgeskeep.

Pierre C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre C

Kompleet eenstop.

Baie lekker gebly, mense vriendelik. Fasiliteite en kamers skoon met als wat benodig word.

Phil M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Phil M

Die personeel is vriendelik.

Teen die prys per nag verwag mens ten minste seep en shampoo in jou kamer, nie net 'n bottle handewasseep nie.

Esta L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta L

Heerlik, rustige atmosfeer.

Baie vriendelike en behulsame personeel. Marika het ons dadelik tuis laat voel met inboek. Alles mooi skoon en netjies. Kos was ook heerlik. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Maltahohe Hotel se terugvoer

Baie dankie Esta,
Dit was lekker om julle by Maltahohe Hotel te onthaal. Ons hoop julle sal weer Namibia eendag besoek en by ons n draai maak.

Beste groete
Maltahohe Hotel

Maltahohe Hotel
Louis V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V

Glad nie wat ek verwag het nie.

Na 'n lang rit in baie warm toestande het die hotel nie aan my en my vrou se verwagting voldoen nie. Die probleem is egter dat daar weinig alternatief is. Dit is jammer. Ek wou braai, en hoewel daar geriewe is wou die hotel bestuur dit nie toelaat nie.

Maltahohe Hotel se terugvoer

Louis baie dankie vir die terugvoering. In 'n baie klein gemeenskap is dit teen ons as landelike hotel se beginsel om ander akkomodasie plekke in ons klein dorpie se besigheid te probeer weg vat. Maltahohe beskik oor Hudup Guest House en kamp plek/bed & breakfast wat geriewe vir selfversorgging aanbied. Ons is 'n registreede hotel en al het ons braai geriewe om te braai vir gebruik van groep spyseniering, is dit nie ingerig vir selfversorging. Om verder sulke misverstande met bespreekings te voorkom, wees assblief so goed om ons te laat weet wat op Maltahohe Hotel se profiel u laat dink het die hotel bied selfversorging geriewe aan. Beste groete Maltahohe Hotel bestuur.

Maltahohe Hotel
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poststraat 4, Maltahöhe, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5OGJkZGQ5LWU5ZDItNDQ5NS1hMGZhLWI2MzJiMmJlNDNjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 4 Post Street Maltahöhe 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.845481593013 16.979522759175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang