Malutizicht Lodge
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamers het beide 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Beide die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n bank vir slegs een kind en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die eetarea het rusbanke en 'n kaggel. Die groot stoep het 'n lang buite-etenstafel met stoele. Gaste het ook toegang tot buitebraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamers het beide 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamers se en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak en die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Beide die derde en vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het en suite-badkamer en die en suite-badkamer het 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas, oond, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Daar is 'n groot stoep waar gaste die asemrowende uitsig van die berge in die agtergrond kan bewonder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein etenstafel met stoele en ekstra sitplek, sowel as 'n kaggel. Die skuifdeure lei na 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malutizicht Lodge, Distrik Ficksburg, Ficksburg, 9730, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang