Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malva Manor

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Susan H
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

A great place to stay. This is a light and spacious unit situated in the back garden of a larger house. There is a secure garden space and pets can enjoy the outside with no worry to their owners. The bedrooms have plenty of space and one even opens onto the patio. The kitchen is well-equipped, with a dishwasher and washing machine too. The only niggle is that a limited amount of electricity units is loaded. When that is used up, the guest must buy more. That being said, we were warned that the geyser runs very hot and uses plenty of units, and that we should switch it off when not needed. It is strange that the owner does not adjust the temperature of the geyser so that the guests are not inconvenienced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenette M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Home away from home. Malva Manor is a wonderful gem. It has the most stunning furniture, old and new. Lovely utensils. There is really nothing short. Our plans changed and we stayed 2 extra days. It was no problem for the host to accommodate us. The electricity was a bit strange for us. We are not used to buying electricity at home. It was a bit stressful not knowing how much is enough. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Heerlik gebly, alles wat jy nodig sou hê was in die woonstel. Baie mooi gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik gekuier. Vriendelike ontvangs. Meubels en toebehore van goeie gehalte. Stil en rustig. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzelle C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantasties! Mooi skoon en netjiese plek. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Die blyplek is baie goed toegerus. Omgewing is baie mooi en rustig. Absolute waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lex K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Goed uitgeruste gemaklike eenheid. Heerlike gemaklike verblyf met alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joani W
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Baie lekker gebly. Vir die eerste keer vakansie in Danabaai gebly. Regtig naby Mosselbaai en Hartenbos en bietjie weg van die besige vakansie bestemmings. Pragtige plek en ongelooflik vriendelike diens! Dankie Jan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Letitia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Alles wat jy nodig het en nog wat. Charlotte was die perfekte gasvrou en het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak. Ons waardeer dat Malva Manor ons kon akkommodeer met ons twee jong honde.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lelecia K
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jan 2024

Vriendelike diens dankie. Dit was 'n oornagbestemming en dit het gepas.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Irene W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2024

Interessant. Ons moes ons eie krag koop. Dit was geensins genoem in die voorwaardes nie. Kon nie DSTV stream nie. Slim TV is te oud. Sal klerekaste in die slaapkamers sterk aanbeveel, want die kaste is baie klein en vol beddegoed. Ons was 8 dae daar en sou graag wou uitpak eerder as om uit 'n tas te leef.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malva-weg 50, Danabaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61bdd898c3a9c30bf35e77a7b46ca04b76ad0bba0a5c2fae415dfc049c34849821d110601f1eb4f429384b1f9bda40b276a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 50 Malva Road Dana Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.196923 22.051091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang