Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malva Manor

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malva-weg 50, Danabaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Malva Manor is 'n lieflike tweeslaapkamerhuis in Danabaai, Mosselbaai. Hierdie selfsorghuis het gemaklike slaapplek vir tot 4 mense, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of 'n paartjie of 'n enkelreisiger.

Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed elk en deel 'n badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, tuimeldroër, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en eetplek. Onbeperkte WiFi is te alle tye beskikbaar, asook linne en beddegoed en 'n TV in die sitkamer. Veilige parkeerplek word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n lieflike buitebraai en stoep waar hulle kan terugsit, ontspan en gehaltetyd saam geniet. Danabaai bied verskeie doendinge soos stap, voetslaan en watersport, en verskeie diere- en voëllewe, asook 'n verskeidenheid fynbos en wildritte wat in die area gesien en geniet kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Susan H
5.0
A great place to stay. This is a light and spacious unit situated in the back garden of a larger house. There is a secure garden space ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Lenette M
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Malva Manor is a wonderful gem. It has the most stunning furniture, old and new. Lovely utensils. There is really ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Laetitia V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Heerlik gebly, alles wat jy nodig sou hê was in die woonstel. Baie mooi gemeubileer.
Mrt 2024
Carina D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier. Vriendelike ontvangs. Meubels en toebehore van goeie gehalte. Stil en rustig. Baie lekker gebly.
Mrt 2024
Suzelle C
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Mooi skoon en netjiese plek. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Die blyplek is baie goed toegerus. Omgewing is baie mooi en rusti...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Malva-weg 50, Danabaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malva Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malva-weg 50, Danabaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61bdd898c3a9c30bf35e77a7b46ca04b76ad0bba0a5c2fae415dfc049c34849821d110601f1eb4f429384b1f9bda40b276a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 50 Malva Road Dana Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.196923 22.051091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang