Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malva Manor

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malva-weg 50, Danabaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Malva Manor is 'n lieflike tweeslaapkamerhuis in Danabaai, Mosselbaai. Hierdie selfsorghuis bied slaapplek aan 4 gaste wat dit ideaal maak vir 'n gesin of 'n paartjie of enkelreisiger.

Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die gaste in die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, tuimeldroër, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n eetarea. Onbeperkte WiFi is ten alle tye beskikbaar, asook linne en beddegoed en 'n TV in die leefarea. Veilige parkeerplek word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n lieflike buitebraai en stoep waar hulle kan sit en ontspan. Danabaai het verskeie aktiwiteite soos stap, voetslaan en watersporte. Daar is verskeie diere en voëls, sowel as fynbos en wildritte, wat in die area geniet kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir Malva Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Malva-weg 50, Danabaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malva Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malva-weg 50, Danabaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61bdd898c3a9c30bf35e77a7b46ca04b76ad0bba0a5c2fae415dfc049c34849821d110601f1eb4f429384b1f9bda40b276a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 50 Malva Road Dana Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.196923 22.051091
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang