Malva Weg 104
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Amelia B - Jan 2024
Algehele gradering
Gesin van sewe volwassenes en 'n baba Desembervakansie kom hou. Was heerlik.
Malva Weg 104 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Amelia. Julle was oulike gaste en het my plek baie netjies agter gelaat. Dankie daarvoor!
Zandri C - Jan 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig, rustig, veilig.
Malva Weg 104 se terugvoer
Baie baie dankie vir die mooi resensie Christiaan.
Dit was baie lekker om julle hier te hê.
Groete
Petro
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malvaweg 104, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang