Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malvern Drive 101

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvern-rylaan 101, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 360 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Malvern Drive 101 is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Struisbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n groot gesin of 'n groep vriende aangesien hierdie eiendom lieflike see-uitsigte het en net 'n entjie van die strand af geleë is.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 13 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n volledige en suite-badkamer in. Die oorblywende 2 slaapkamers het albei 'n dubbelbed en deel die derde badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Die hoofleefarea het 2 slaapbanke en die sonkamer het 'n enkelbed.

Hierdie huis het 2 kombuise wat op beide die boonste en onderste vlak geleë is. Albei kombuise is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Elke vlak het 'n eetarea en 'n TV-sitkamer met gemaklike sitplek. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring.

Boonop het hierdie huis 'n binnebraai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om gehaltetyd saam te geniet terwyl die vuur brand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 13 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

4

2 x Dubbelslaapbank

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Malvern-rylaan 101, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 360
per nag (plek vir 13)
Vanaf
Vanaf R2 360
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvern-rylaan 101, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53f735be9acf44793735a2c11025aa7249e712e5649ab63ad55749fca5b02a92f2dd480a0c90326612f692acd185bb6ce8ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 360 per nag (plek vir 13) 101 Malvern Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.809719 20.0462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang