Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malvernrylaan 25

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Renette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik gerus. Huis baie lekker geleë, skoon en netjies. Sal dit aanbeveel en definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel M
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie gerieflik. Alles wat jy kan nodig hê, asof jy by die huis is. Goeie, veilige ligging. Baie ruim, groter as op die fotos. Vriendelike eienaars. Wil beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Babsie
Malvernrylaan 25
Ons verwelkom jul enige tyd weer. Kuier gerus weer lekker by Struisbaai.

Richard L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Baie rustig en stil. Sentraal geleë en naby die hawe met hout net af in die pad te koop met 'n ruim erf en huis met alles wat jy nodig het plus 'n binnebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Babsie
Malvernrylaan 25
Kom gerus weer. Was heerlik om jul te huisves.

Gerhardus E
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

'n Huis weg van die huis. Die huis is goed versorg en netjies, en het alles wat nodig is. Dit is loop afstand na winkel sentrum. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Babsie
Malvernrylaan 25
Dit was vir ons heerlik om jul te ontvang en is baie welkom om weer te kom kuier!

Elana V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Just brilliant - we had a wonderful time staying here. Spotlessly clean, comfortable and generously equipped with everything you might need for a relaxing stay. It's clear that the owners are hospitable, generous people who pay attention to detail. We felt welcome and right at home from the moment we walked in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Babsie
Malvernrylaan 25
Elana, thanks so much for your kind review. We would like to welcome you anytime again.

Mealan F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Die beste wegbreek in jare. Die pragtige huis en die vriendelike oom wat kom kyk of alles oraait is. Sal beslis weer wil kom, net ,n jammerte Paasnaweek is dit reeds vol bespreek, anders was ek weer daar. Dankie vir 'n goeie naweek by Malvernrylaan 25.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn S
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mrt 2023

Gerieflik. Baie netjies. Goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Maryke R
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Netjiese huis. Baie gerieflik. Het als in wat jy nodig het vir 'n vakansie of naweek. Lekker onderdakbraai. Groot huis met baie spasie. Loopafstand na winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Babsie
Malvernrylaan 25
Dankie. Kom kuier gerus weer.

Brian B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

100% lekker. Dit was 'n lekker naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephany D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Ons het die huis en veral die braai kamer baie geniet. Lieflike huis, heerlik ruim en baie netjies. Ons was mal oor die braai kamer met groot tafel vir lekker eet en kuier. Heerlike grasperk en naby winkels. Sal enige tyd weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Babsie
Malvernrylaan 25
So bly julle het dit geniet. Kom enige tyd weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Babsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvern-rylaan 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b2c1bc7a03826bf181231d3c9e6508fc3dfb85b281befab1def9d446a5656cba59a5b520eda17f3b747200b206589c21c34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10) 12 5 1 5 Malvern Drive 25 Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.802584331804 20.051528176908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang