Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malvernrylaan 25

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvern-rylaan 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Malvernrylaan 25 is 'n knus vakansiehuis in die gewilde kusdorp, Struisbaai. Hierdie vakansiehuis is die perfekte plek om saam met vriende en familie te kuier.

Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste in hierdie 2 kamers deel die badkamer met 'n stort en bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus.

Daar is gemaklike stoele, 'n TV, 'n enkelbed en 'n etenstafel in die leefarea. Die huis het ook 'n braaikamer wat ideaal is vir onthaal op winter- en somersaande.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit perdry, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry, tennis, visvang, wynproe, wildritte, begeleide staptogte en swem in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Renette N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus. Huis baie lekker geleë, skoon en netjies. Sal dit aanbeveel en definitief weer daar gaan bly.
Jan 2024
Sarel M
5.0
Baie gerieflik. Alles wat jy kan nodig hê, asof jy by die huis is. Goeie, veilige ligging. Baie ruim, groter as op die fotos. Vriendelike eienaars. Wi...
Sien meer
Okt 2023
Richard L
Gesin met tieners
5.0
Baie rustig en stil. Sentraal geleë en naby die hawe met hout net af in die pad te koop met 'n ruim erf en huis met alles wat jy nodig het plus 'n bin...
Sien meer
Jun 2023
Gerhardus E
Gesin met klein kinders
5.0
'n Huis weg van die huis. Die huis is goed versorg en netjies, en het alles wat nodig is. Dit is loop afstand na winkel sentrum. Baie gerieflik.
Apr 2023
Elana V
Gesin met klein kinders
5.0
Just brilliant - we had a wonderful time staying here. Spotlessly clean, comfortable and generously equipped with everything you might ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Babsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Malvern-rylaan 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malvernrylaan 25 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvern-rylaan 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b2c1bc7a03826bf181231d3c9e6508fc3dfb85b281befab1def9d446a5656cba59a5b520eda17f3b747200b206589c21c34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10) 12 5 1 5 Malvern Drive 25 Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.802584331804 20.051528176908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang