Malvernrylaan 25
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malvern-rylaan 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Malvernrylaan 25 is 'n knus vakansiehuis in die gewilde kusdorpie Struisbaai. Die vakansiehuis is perfek om saam met familie en vriende te kuier.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbed en deel 'n badkamer, toegerus met 'n stort en bad, met die vierde slaapkamer. Die vierde slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Die leefarea het gemaklike stoele, 'n TV, 'n enkelbed en 'n etenstafel waar etes saam geniet kan word. Die huis beskik oor 'n braaikamer wat ideaal is vir vermaak gedurende winter- en someraande.
Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, fietsry, wildkyk, bergfietsry, tennis, visvang, wynproe, wildritte, begeleide staptogte en swem in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Babsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Malvern-rylaan 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Malvernrylaan 25 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Agulhas Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malvern-rylaan 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang