Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mama Mia @ Charlotte House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Werner H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Would recommend this to travelers. Very comfortable and spectacular spacious unit. Makes you want to sing ABBA songs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frits And Hannie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekend! Uitstekende B&B, vriendelik ontvang, pragtige omgewing en die ruim kamer en bed was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Wat 'n pragtige plek! Was baie beïndruk met die plek! Die dekor is stunning! Ons het in die Mama Mia-dekor kamer gebly met persoonlike braai. Wat 'n elegante plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Lovely stay. This place exceeded our expectations. It was much bigger than in the photos, and the views were great. So quiet and peaceful. The units have everything you need, and the heated floors in the bathroom were a big bonus! Truly a stunning place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Peaceful. Easy. Comfortable. Fantastic. Clean, beautiful with a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Pragtig, beslis 'n moet! Ons het elke oomblik geniet. Mooi, mooi, mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Baie gerieflike verblyf met aangename atmosfeer. Baie ruim gastehuis-eenheid met alle geriewe beskikbaar. Die eenheid is volledig toegerus vir selfsorg. Baie lekker atmosfeer wat herinner aan Mamma Mia. Voldoende vir langer verblyf met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amora E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Heerlik ontspan in pragtige omgewing. Wonderlike wegbreek. Sal weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Besoek Stilbaai vir die eerste keer sedert 1977 en ervaar Charlotte Huis se fantastiese ligging. 'n Prima ervaring langs die wandelpad en 10 minute se stap na die ongerepte see. Skemerkelkies op die patio.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

William R
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2022

Great venue - great hosts. Had a fantastic stay - great rooms, neat and tidy - cannot ask for anything more - will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weidemanstraat 27, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNDFhZGExLWJiNzQtNGFlMC04NjEyLWUxYjMyYzI1YTAwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 27 Weideman Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.386871261515 21.418463587761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang