Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mama Mia @ Charlotte House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weidemanstraat 27, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mama Mia @ Charlotte House is in Stilbaai geleë en grens aan Skulpiesbaai Natuurreservaat. Die wandelroetes deur die melkhoutwoude lei gaste tot by die ongerepte Skulpiesbaaistrand en oeroue viswywers.

Mama Mia @ Charlotte House bied 4 selfsorg-eenhede en het altesaam slaapplek vir 8 gaste.

The Sea View Apartments het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n oopplan-leefarea en -eetarea in. Die kamers het ook 'n TV, DStv en 'n privaat braai.

Die studio-woonstelle het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamer is en suite en het 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n oopplan-leefarea en -eetarea in. Die kamers het ook 'n TV, DStv en 'n privaat braai.

WiFi is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek in die doodloopstraat. Tee en koffie is gratis. Ontbyt word bedien vir 'n aanvulling indien gaste dit benodig.

Mama Mia @ Charlotte House is 1 km van die getyriviermonding, 5 minute se stap van die strand, klein vissershawe en ou visvanghawe af. Die Stilbaai-gholfbaan met 9 putjies is ook naby.

Die gastehuis het sonpanele, en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Frits And Hannie N
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Uitstekende B&B, vriendelik ontvang, pragtige omgewing en die ruim kamer en bed was 'n bonus.
Mei 2024
Alicia S
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n pragtige plek! Was baie beïndruk met die plek! Die dekor is stunning! Ons het in die Mama Mia-dekor kamer gebly met persoonlike braai. Wat 'n e...
Sien meer
Aug 2023
Clinton W
Gesin met tieners
5.0
Pragtig, beslis 'n moet! Ons het elke oomblik geniet. Mooi, mooi, mooi!
Jul 2023
Megan G
Saam met lewensmaat
4.8
Lovely stay. This place exceeded our expectations. It was much bigger than in the photos, and the views were great. So quiet and peacef...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Petrus M
Saam met lewensmaat
4.8
Baie gerieflike verblyf met aangename atmosfeer. Baie ruim gastehuis-eenheid met alle geriewe beskikbaar. Die eenheid is volledig toegerus vir selfsor...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Weidemanstraat 27, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mama Mia @ Charlotte House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weidemanstraat 27, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNDFhZGExLWJiNzQtNGFlMC04NjEyLWUxYjMyYzI1YTAwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 27 Weideman Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.386871261515 21.418463587761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang