Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mamma Mia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kythnosstraat 5, Skiathos, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 468 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mamma Mia is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in 'n veilige kompleks in die hartjie van Langebaan. Dit is gerieflik naby Club Mykonos, die strand en restaurante geleë wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n Weskus-wegbreek.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop het hierdie leefarea 'n etenstafel en 'n ingeboude braai wat ideaal is vir 'n onthaalruimte gedurende die kouer wintermaande. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Mamma Mia
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 337

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kythnosstraat 5, Skiathos, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mamma Mia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 468
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 468
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kythnosstraat 5, Skiathos, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24b4c97f718542de8c8f5351d1079eeb349da4785c8dfcd0ed1a38f35b6461a4248f3c2ce2c1c43c674cbb4ee3c83ccd5249?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 468 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 5 Kythnos Street Skiathos 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0482315 18.0496152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang