Mamba 1927
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Elekanyani D - Sep 2024
Algehele gradering
Our stay was perfect, we really enjoyed ourselves as a group of friends.
Angela S - Sep 2024
Algehele gradering
Perfect.
Mamba 1927 se terugvoer
Thank you, Angela. You were the awesomest guests. It was lovely having you.
Johan C - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier, sal beslis weer gaan.
Cindy C - Mei 2024
Algehele gradering
Loved it.
Mamba 1927 se terugvoer
Thank you for being awesome guests.
Shantel V - Mei 2024
Algehele gradering
Gem in Marloth.
Mamba 1927 se terugvoer
Dankie, Shantel. Julle is fantastiese gaste. Alles het julle perfek gelaat met jul vertrek. Ons verwelkom jul enige tyd terug.
Anna-marie B - Apr 2024
Algehele gradering
The best in Marloth Park!
Samantha P - Apr 2024
Algehele gradering
Would definitely recommend to other people.
Ettienne D - Aug 2024
Algehele gradering
Puik.
Tiffany H - Des 2023
Algehele gradering
Excellent! Thank you.
Mamba 1927 se terugvoer
Thank you, Tiffany. You were just the best guests to have. We would love having you back again!
Dineo M - Nov 2023
Algehele gradering
Hester is an amazing host and very accommodating.
Mamba 1927 se terugvoer
Thank you Dineo. You were awesome guests!
Nhlanhla M - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely, fun.
Mamba 1927 se terugvoer
Thank you Nhlanhla You were the most awesome guests and left the house as you found it Super clean!
Elzana D - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlik!
Mamba 1927 se terugvoer
Dankie liewe Elzana. Julle is die lekkerste gaste. Jul het die huis so pragtig skoon gelos, álles skoon en op hul plek asof niemand daar gebly het nie. Ons ontvang julle baie graag weer.
Annamart C - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Mamba 1927 se terugvoer
Dankie Annamart Julle is die awesomeste gaste. Dankie vir julle! Ons wag vir jul volgende kuiertjie!
Jacolette S - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlik en fantasties!
Mamba 1927 se terugvoer
Liewe Jacolette. Ons ontvang julle graag oor en oor. Dankie vir die fantastiese gaste wat julle is. Dankie veral omdat jul die huis in n perfekte toestand gelaat het. Sien jul een van die dae weer!
Ineke And Peter H - Jun 2023
Algehele gradering
Family friends holiday.
Mamba 1927 se terugvoer
Thank you Peter & Ineke for your kind words. You were the most awesome guests. Hoop to have you back soon someday.
Kind Regards, Hester
Sanette B - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike ten volle toegeruste kuierhuis.
Mamba 1927 se terugvoer
Dankie Sanette
Ons waardeer julle baie. Dankie dat julle die huis weer mooi netjies vir ons gelos het. Hoop om julle gou weer hier te hê.
Groete Hester
Ntando M - Sep 2023
Algehele gradering
Awesome place.
Mamba 1927 se terugvoer
Thank you Ntando. We really enjoyed having you.
You were awesome guests
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Marco V - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Mamba 1927 se terugvoer
Dankie Marco
Ons gaan definatief jou aanbeveling ter harte neem. Dankie vir julle en die awesome gaste wat jul is. Ons verwelkom jul enige tyd terug.
Willem N - Nov 2022
Algehele gradering
Definitief die moeite werd.
Mamba 1927 se terugvoer
Dankie Mariska. Julle is fantastiese gaste. Ons verwelkom julle enigetyd terug.
Theophilus N - Okt 2022
Algehele gradering
Outstanding & exceeded our expectations.
Mamba 1927 se terugvoer
Dankie Theo. Was so lekker met julle hier. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie. Dankie dat julle die huis pragtig skoon gelos het. Ons waardeer kliente soos julle.
Innette N - Okt 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Mamba 1927 se terugvoer
Dankie liewe Innette en familie. Julle is fantastiese gaste. Julle het my huis so pragtig mooi netjies gelos, ons waardeer dit opreg. Sal julle enigetyd weer hier verwelkom.
Antoinette N - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Mamba 1927 se terugvoer
Thank you Antoinette. Thanks for leaving the house so clean,you are awesome guests. We would live having you again
Stephen B - Sep 2022
Algehele gradering
Hester was a fantastic host - we will definitely return soon.
Monica L - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike Paasnaweek beleef.
Mamba 1927 se terugvoer
Dankie Monica
Ons sal sulke awesome gaste soos julle enigetyd weer ontvang!
Joe J - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Magda D - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Mamba 1927 se terugvoer
Dankie Magda. Dit was lekker om jul hier te hê. Jul het die huis pragtig skoon gelos vir ons. Ek sal jul enigetyd as gaste aanbeveel.
Magdel J - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik, mooi skoon, en lekker kuier huis.
Lees meerMamba 1927 se terugvoer
Dankie liewe Magdel. Jul is die awesomeste gaste. Ontvang julle graag weer enigetyd. Julle het die huis vir ons pragtig skoon gelos. Dit word opreg waardeer.
Gcinile V - Jun 2022
Algehele gradering
The was no toilet paper and they didn't tell us to come with them.
Mamba 1927 se terugvoer
Hi Gcinile. This is a self-catering house, not a lodge. We give you a starter pack which includes a toilet roll in each bathroom on your arrival, after that you have to cater for yourself.
Lizette K - Nov 2021
Algehele gradering
Ruim en netjies.
Mamba 1927 se terugvoer
Dankie Lizette. Ons sal jul enigetyd weer as gaste verwelkom. Dankie dat julle die huis super netjies agtergelaat het!
Mandla M - Okt 2021
Algehele gradering
Glorious
Mamba 1927 se terugvoer
Thank you Mandla.
Chantelle W - Okt 2021
Algehele gradering
Very comfortable stay.
Ruan V - Aug 2021
Algehele gradering
Uistekende geriewe wat dit gemaklik maak vir elke gesin.
Mamba 1927 se terugvoer
Dankie, Ruan. Julle self is voortreflike gaste wat die huis pragtig skoon gelos het. Hoop julle kom kuier weer.
Natli R - Jun 2021
Algehele gradering
Nuut, skoon, stylvol, spasieus.
Mamba 1927 se terugvoer
Dankie liewe Natli.
Dit was n groot plesier om jul as gaste te hê. Dankie dat jul die huis na jul vertrek absoluut spotless gelos het. Ek sal julle definitely aanbeveel oral waar julle wil gaan uitspan.
Charmaine M - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful place with lovely interior.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek met 'n lieflike interieur.
Was mal oor die binnekant van die huis, die uitkykarea en swembad buite. Dit is 'n selfsorgplek, so maak seker jy bring die basiese bv. jou eie koffie- en teebenodighede, skoonmaak- en opwasmiddels, ontsmettingsmiddels, weermiddels vir insekte, Allergex as jy allergies is vir enige insekte en ander basiese goedjies wat jou verblyf daar gerieflik sal maak aangesien die area ver weg is van enige winkels en geriewe.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Mamba-straat 1927, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang