Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mamba 1927

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Letsie S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Fantasties! Sal beslis Mamba 1927 kan aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Dit was ook 'n wonderlike ervaring vir ons familielede wat van oorsee af kom kuier het in Suid-Afrika. Dit was baie warm buite (37 grade), maar heerlik koel in die huis met lugversorging en dakwaaiers. Die plonspoel was ook 'n heerlike lafenis in die hitte. Alles was pragtig skoon en netjies. Die ensuite badkamers maak dit ook baie gerieflik as daar so baie mense in die huis is. Die skottelgoedwasser was ook 'n groot pluspunt. Baie diere ook gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Mamba 1927
Dankie liewe Letsie. Ons was bevoorreg om julle as gaste te hê. Ons verwelkom julle enigetyd weer terug.

Elekanyani D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Our stay was perfect, we really enjoyed ourselves as a group of friends. We had an amazing stay. Everything was as it is in the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Mamba 1927
Thank you for being awesome guests.

Angela S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Perfect. My stay was amazing, exactly what I needed. Lovely waking up to seeing animals in the yard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Mamba 1927
Thank you, Angela. You were the awesomest guests. It was lovely having you.

Johan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het baie lekker gekuier, sal beslis weer gaan. Heerlik gewees. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Loved it. The house is very spacious and beautiful. The host was a very good host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Mamba 1927
Thank you for being awesome guests.

Shantel V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Gem in Marloth. Ons het baie lekker gebly en die huis het perfek gewerk vir ons groep. Ons was 8 grootmense, 2 babatjies en 1 kleuter. Elke kamer met sy eie badkamer het lekker gewerk vir elke paartjie. Die stoep is die lekkerste plek om te sit en kuier en veral in die oggende om die diere te sien wat kom eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Mamba 1927
Dankie, Shantel. Julle is fantastiese gaste. Alles het julle perfek gelaat met jul vertrek. Ons verwelkom jul enige tyd terug.

Anna-marie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

The best in Marloth Park! The host was very helpful and assisted promptly. Very clean. Lots of space for kids to play.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Would definitely recommend to other people. Pleasant to stay. Clean and modern.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettienne D
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Aug 2024

Puik. Definitief goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tiffany H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Excellent! Thank you. We can't recommend Mamba 1927 enough. We beyond enjoyed our stay and regret not booking a longer stay. The house is fully equipped, everything is in working condition and is just what one would call a 'home' away from home. This was our first but definitely not our last stay at Mamba 1927. Hester is an exceptional host and all her staff are friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Mamba 1927
Thank you, Tiffany. You were just the best guests to have. We would love having you back again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mamba-straat 1927, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0620a3e98baba8933070c908e411c12f4a147a1bbd00a03eadee09b9d6a3261c780e39079361a35ad67c54a45a26f5ca970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12) 36 5 1 5 1927 Mamba Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.3424333317 31.773337810878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang