Mamba 1927
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Mamba-straat 1927, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Mamba 1927 is in Marloth Park geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van Marloth Park se winkels en restaurante asook talle doendinge en besienswaardighede.
Die pragtige huis met lugversorging beskik oor 4 slaapkamers en kan tot 12 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien vir gaste se gerief.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n slim-TV met stroomvermoë en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet en Netflix is beskikbaar.
Daar is 'n uitkykarea met 'n swaaibank, ideaal vir daardie oggendkoffie of skemerkelkie. Daar is lieflike braaigeriewe en toerusting beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Die huis beskik ook oor 'n swembad.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Die verblyf het ook 'n omskakelaar en JoJo-tenk in geval van beurtkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Mamba-straat 1927, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Mamba 1927 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Mamba-straat 1927, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang