Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mamba Bush House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lynica Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 86

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Mamba Bush House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Erica C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica C

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gekuier. Sal definitief weer in die toekoms van die verblyf gebruik maak.

Antonie J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie J

Great, clean and practical.

We enjoyed our stay, everything was clean, neat and practical. The couch needs some attention or replacement.

Elzana D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana D

Wonderlik.

Alles en nog meer in die huis. Dit was baie lekker gewees. Diere is heeldag daar. Baie lekker geslaap en gekuier. Gasplaat ook in die huis as dit load shedding is. Sal enige tyd weer daar slaap. Baie dankie!

Wanda C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda C

Heerlike verblyf.

Die huis is volledig ingerig en het baie privaatheid.

Chrystsl C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrystsl C

Lekker boskuier.

Ons het vreeslik lekker gebly, die kombuis is baie goed toegerus en daar is ligte vir as die krag afgaan. Die kamers en badkamers is baie netjies.

Louis V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Ytstekend.

Baie lekker gebly en dit is baie rustig.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Bernadette K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette K

Mamba Bush House is waarlik 'n tuiste weg van jou eie huis.

Ons het 'n asemrowende lekker naweek by Mamba Bush house gehad. Die huis is super netjies, baie gerieflik, meer as genoeg spasie en het letterlik alles wat jy nodig het. Die kuier area is lieflik en ons het omtrent gebou aan herinneringe om die vuur. Ons het 'n sak wildspille saam gevat en ons het letterlik al die wild wat in Marloth te sien is by die huis gehad, selfs die kameelperde het kom groet. Alles was net perfek. Dankie Mamba Bush house.

Jean V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean V

Baie gerieflik en prakties.

Baie lekker, maar julle gaan moet kyk na loadshedding en om die huis loadshedding-vriendlik te maak bv. 'n gasstoof, batteryligte en definitief WiFi.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mambastraat 2135, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3802f5b0e4f582f0d0048b6831cf50af150b2019a791977a402ff947a7804c8baf406b627bf206c6d1935f9ce46006e938df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 2135 Mamba Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3416753 31.7745196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang