Mamba House
Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mambastraat 1924, Marlothpark, 2310, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 250R813 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Mamba House is 'n knus selfsorghuis vir 8 gaste in die bosveld in Marlothpark.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. 'n Dubbelslaapbank is in die leefarea beskikbaar en die badkamer beskik oor 'n stort, bad en toilet. Gaste moet asb. hul eie handdoeke, toiletware en toiletpapier saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, ysmasjien en 'n ketel vir die gasstoof.
Die leefarea het 'n TV met 'n radio/DVD-speler. Daar is nie Dstv nie, maar gaste kan deur middel van 'n laptop flieks kyk. Buite is 'n ruim kuierarea met ingeboude braaigeriewe en plonspoel. Daar is ook onbeperkte WiFi. Die woning is ook toegerus met noodliggies in die geval van beurtkrag. Albei kamers beskik ook oor herlaaibare bedliggies langs die bed.
Mamba House is net 2 km vanaf die Krokodilrivier-uitkykpunt. Besoekers aan Marlothpark het die geleentheid om talle vrylopende wild te sien en deel te neem aan aktiwiteite soos voëlkyk, fietsry en stap. Die dorp het ook 'n waterpark en basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurante, bakkery, slaghuis, snuisterywinkel en 'n vulstasie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Mambastraat 1924, Marlothpark, 2310, Mpumalanga
- Gaste dink Mamba House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mambastraat 1924, Marlothpark, 2310, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang