Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mamma Mia

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Junita J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Bekostigbaar en mooi uitsig. Het heerlik gebly. Alles was skoon en netjies. Sal weer van die plek gebruikmaak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Vriendelik, skoon, netjies, gerieflik en veilig. Ons het as gesin vreeslik lekker gebly en beplan reeds ons volgende oorbly by Mamma Mia, maar hierdie keer bly ons langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Heerlik gekuier en gerus. Niks nodig gehad. Alles was daar. Dit is 'n goed toegeruste verblyf. Pragtige uitsig. Pragtige dekor. Het heerlik gebly. Louw wat kom oop sluit het was vriendelik en gasvry en het opgevolg of alles reg is en of ons ok is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Stunning view in De Kelders Gansbaai. Ons het baie lekker gebly by Mamma Mia. Die ligging is stunning en die eenheid het al die basiese dinge wat jy sal nodig hê. Louw, die gasheer wat ons ontvang het, was baie vriendelik en behulpsaam. Ons gaan definitief weer draai so gou moontlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Uzer A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Excellent. Excellent stay. Good location. Host was very friendly and helpful, made sure we were fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree I
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Louw en sy vrou is baie vriendelik en laat gaste lekker tuis voel. Ons het baie lekker gebly, dankie, en sal definitief weer soontoe gaan. Ek dink net hulle moet 'n TV in die unit insit. Soos bv. Saterdagmiddag toe storm dit en ons het lekker gele, wou net lekker rustig wees, maar toe is daar nie eens 'n TV waar ons 'n nice movie op DStv kon kyk nie. So ek sal nogal sê daar moet 'n TV wees. Telefoonopvangs is bietjie swak, nie seker of dit maar 'n Gansbaai-issue is nie. Maar ons het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dolf
Mamma Mia
Hi Desire! Baie dankie - ons sal beslis plan maak vir 'n TV sodat die opsie daar kan wees!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dolf Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colenso-laan 22, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc42de2dae21c71d00373172993d7f122d62eabf2ab671d840559d632e443da63c51afd8fa789a8618d58f65e11771993a2c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 22 Colenso Avenue De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5595245 19.3597085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang