Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mammamia

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johané J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Mooiste uitsig. Rustig, stil, vreedsaam. Wonderlike verblyf. Mooiste uitsig. Alles wat mens nodig het om bietjie die see te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lieflik! Uitstekende ligging. Perfekte oorslaap met 'n hondjie. Heeltemal afgekamp en veilig. Vriendelike en gasvrye mense. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Mammamia
Aitsa, asseblief weer kom.

Tieneke C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie lekker en uitsig is besonders mooi. Is naby die omliggende dorp en afstaade is lekker kort. Eetplekkies is ook nice en die omgewing is lekker stil en rustig. Geen geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmerie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Vrede in oorvloed! Ek sal Johan en Annette se plek met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Hulle is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Dierekinders voel dadelik tuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Mammamia
Dankie. Geniet Bloemhoop. Jy kry jou see huis.

Johann D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Baie lekker gebly. Die vakansie was baie lekker. Dit was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Mammamia
Dankie. Bly julle is veilig tuis. Mooigaan

Cindy K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Heerlike kuier met die beste uitsig en gasvryheid. Wat n aangename verblyf het ons nie gehad nie. Baie netjies en knus. Alles wat mens nodig het en ekstra. Johan en Anette is wonderlike mense en het uit hulle pad gegaan om dit vir ons lekker te maak. O ja en natuurlik is die uitsig die hoogtepunt, walvisse en dolfyne baljaar voor jou oë terwyl jy lekker met 'n koppie koffie sit. Ons sal definitief weer daar gaan kuier, sal die oulike plekkie vir almal aanbeveel, en natuurlik is die dierekinders ook welkom en veilig, wat 'n groot plus punt is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Mammamia
Ai, julle maak dat ek self daar wil bly. Dankie, kom gou weer.

Madre D
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Heerlik, gerieflik, netjies, pragtige see-uitsig, gasvry. Ons kuier was heerlik en die plekkie is so gerieflik ingerig met alles wat nodig is en het 'n pragtige see-uitsig! Anette en Johan was so gasvry en het ons hartlik ontvang met aankoms. Ons gaan beslis weer daar bly en vir langer volgende keer! PS - Nogmaals baie dankie aan Anette en Johan vir alles en ook dat ons twee klein woefkinders kon saamkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Mammamia
Baie dankie! Kom vir seker weer asb!

Marelie V
Lang verblyf
5.0
Apr 2022

Ek en Natasja het die omgewing baie geniet. Dit is sentraal geleë om die omgewing te verken. Die ontvangs by Mammamia was baie hartlik en vriendelik met `n verduideliking van hoe alles werk in die woonstel. Die Annandale`s is uitstekende gashere sonder om opdringerig te wees. Hulle het ons selfs ekstras aangebied waarvoor ons nie betaal het nie. Hierdie is `n uitstekende bestemming waarvan ons weer gebruik sal maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Mammamia
Dis wonderlik om te hoor hoe ons gaste die Mammamia verblyf vind. Ons hoop altyd dis goed, en sal julle ook baie graag weer wil huisves.

Lise S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Goeie ligging, mooi see-uitsig, ruim, skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Baie vriendelike en gasvrye eienaar. Alles wat ons nodig gehad het en baie goeie ligging. Lekker omgewing om te stap. Ruim met al die geriewe wat benodig word. Sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Mammamia
Baie dankie. Baie bly alles is positief. Ons wil graag verbeter as iets nie reg is nie. Sien julle in Desember.

Dora-ann S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Absoluut die beste waarde vir geld. Johan en Annette was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die plekkie was skoon en netjies met 'n pragtige uitsig oor die see. Ons het die dolfyne dopgehou terwyl hulle in die water speel. Sal beslis weer daar gaan tuisgaan en beveel hul aan, vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Mammamia
Ai dis gaaf van julle! Bly julle het lekker gebly, kom weer asseblief.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eekhoringstraat 30, Outeniekwa-strand, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjfBbCYuUercvobgg4wvFZUcpk9KukFh13RjreCPKWnwiP28lWE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 30 Eekhoring Street Outeniqua Strand, Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -34.048793189496 22.282027146974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang