Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mammamia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 17 resensies vir Mammamia
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johané J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johané J

Mooiste uitsig. Rustig, stil, vreedsaam.

Wonderlike verblyf. Mooiste uitsig. Alles wat mens nodig het om bietjie die see te geniet.

Elna P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna P

Lieflik!

Uitstekende ligging. Perfekte oorslaap met 'n hondjie. Heeltemal afgekamp en veilig. Vriendelike en gasvrye mense. Ons kom beslis weer!

Mammamia se terugvoer

Aitsa, asseblief weer kom.

Mammamia
Tieneke C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tieneke C

Baie lekker en uitsig is besonders mooi.

Is naby die omliggende dorp en afstaade is lekker kort. Eetplekkies is ook nice en die omgewing is lekker stil en rustig. Geen geraas.

Wilmerie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmerie J

Vrede in oorvloed!

Ek sal Johan en Annette se plek met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Hulle is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Dierekinders voel dadelik tuis!

Mammamia se terugvoer

Dankie.
Geniet Bloemhoop.
Jy kry jou see huis.

Mammamia
Johann D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Baie lekker gebly.

Die vakansie was baie lekker. Dit was skoon en netjies.

Mammamia se terugvoer

Dankie. Bly julle is veilig tuis.
Mooigaan

Mammamia
Cindy K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy K

Heerlike kuier met die beste uitsig en gasvryheid.

Wat n aangename verblyf het ons nie gehad nie. Baie netjies en knus. Alles wat mens nodig het en ekstra. Johan en Anette is wonderlike mense en het uit hulle pad gegaan om dit vir ons lekker te maak. O ja en natuurlik is die uitsig die hoogtepunt, walvisse en dolfyne baljaar voor jou oë terwyl jy lekker met 'n koppie koffie sit. Ons sal definitief weer daar gaan kuier, sal die oulike plekkie vir almal aanbeveel, en natuurlik is die dierekinders ook welkom en veilig, wat 'n groot plus punt is.

Mammamia se terugvoer

Ai, julle maak dat ek self daar wil bly.
Dankie, kom gou weer.

Mammamia
Madre D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madre D

Heerlik, gerieflik, netjies, pragtige see-uitsig, gasvry.

Ons kuier was heerlik en die plekkie is so gerieflik ingerig met alles wat nodig is en het 'n pragtige see-uitsig! Anette en Johan was so gasvry en het ons hartlik ontvang met aankoms. Ons gaan beslis weer daar bly en vir langer volgende keer! PS - Nogmaals baie dankie aan Anette en Johan vir alles en ook dat ons twee klein woefkinders kon saamkom.

Mammamia se terugvoer

Baie dankie!
Kom vir seker weer asb!

Mammamia
Marelie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelie V

Ek en Natasja het die omgewing baie geniet. Dit is sentraal geleë om die omgewing te verken.

Die ontvangs by Mammamia was baie hartlik en vriendelik met `n verduideliking van hoe alles werk in die woonstel. Die Annandale`s is uitstekende gashere sonder om opdringerig te wees. Hulle het ons selfs ekstras aangebied waarvoor ons nie betaal het nie. Hierdie is `n uitstekende bestemming waarvan ons weer gebruik sal maak.

Mammamia se terugvoer

Dis wonderlik om te hoor hoe ons gaste die Mammamia verblyf vind.
Ons hoop altyd dis goed, en sal julle ook baie graag weer wil huisves.

Mammamia
Lise S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise S

Goeie ligging, mooi see-uitsig, ruim, skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het.

Baie vriendelike en gasvrye eienaar. Alles wat ons nodig gehad het en baie goeie ligging. Lekker omgewing om te stap. Ruim met al die geriewe wat benodig word. Sal beslis teruggaan.

Mammamia se terugvoer

Baie dankie. Baie bly alles is positief. Ons wil graag verbeter as iets nie reg is nie.
Sien julle in Desember.

Mammamia
Dora-ann S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dora-ann S

Absoluut die beste waarde vir geld.

Johan en Annette was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die plekkie was skoon en netjies met 'n pragtige uitsig oor die see. Ons het die dolfyne dopgehou terwyl hulle in die water speel. Sal beslis weer daar gaan tuisgaan en beveel hul aan, vir seker.

Mammamia se terugvoer

Ai dis gaaf van julle!
Bly julle het lekker gebly, kom weer asseblief.

Mammamia
Stephen P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P

'n Week lank heerlik gebly!

Johan en Anita het ons hartlik ontvang by skoon, netjiese en baie gemaklike verblyf. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het, selfs loadshedding was nie 'n probleem nie. 'n Bonus was dat ons hondjie net so hartlik ontvang en bederf is. Uit ons kamervenster het ons twee keer dolfyne in die branders sien speel en die laaste dag het 'n walvis ons met stertklap gegroet. Toe ons dogter kom kuier was daar gou vir haar ook plek voorberei. Ons beveel Mammamia met vrymoedigheid aan.

Mammamia se terugvoer

Baie dankie.
Ek is bly alles was positief gewees.
Hoop ons sien gou weer.

Mammamia
Yvette V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V

Amazing seaview in quiet area

We will definitely be back. Such friendly and helpful hosts.

Mammamia se terugvoer

Ons waardeer elke besoek en is regtig bly as julle dan so mooi terugvoer gee.
Ons hoop julle kom gou weer.

Mammamia
Susan B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Aangenaam

Was n aangename ondervinding

Mammamia se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, dis goed om te weet as daar iets is wat verbeter moet word.
Julle is enige tyd weer welkom.

Mammamia
Mar-louise B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mar-louise B

Rustige omgewing, netjies, pragtige see-uitsig, diere vriendelik.

Ons het ongelooflik lekker gebly by Mammamia. Sal hierdie verblyf vir seker aanbeveel. Rustige omgewing met 'n pragtige see-uitsig. Ons kon ons 2 honde met gemoedsrus deur die dag daar los. Hulle is selfs verwelkom met honde beskuitjies. Ons almal het dit vreeslik daar geniet en sal hulle binnekort weer besoek. Eienaars is gasvry en tegemoedkomend. Baie vriendelik en behulpsaam. Alhoewel die eienaars op dieselfde perseel bly is daar steeds 100% privaatheid. Die eenheid het sy eie ingang met 'n veilige area vir troeteldiere.

Mammamia se terugvoer

Dis wonderlik dat julle dit so ervaar het.
Baie dankie, en julle is enige tyd weer welkom.

Mammamia
Nico V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Baie lekker gebly!

Dit is regtig 'n baie mooi plekkie. Mooi see-uitsig en die eienaars gaan die ekstra myl vir 'n mens. Sal beslis aanbeveel. Baie dankie Johan!

Alet S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet S

Baie lekker gebly.

Baie netjiese woonstel en gerieflik.

Colette H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette H

Baie tevrede.

Ons sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou, die eienaar het uit sy pad gegaan om ons verblyf uit en uit die moeite werd te maak.

Mammamia se terugvoer

Dankie julle!
Dis gaaf, en bly die manne het lekker gebly.
Kom gerus weer!

Mammamia
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eekhoringstraat 30, Outeniekwa-strand, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjfBbCYuUercvobgg4wvFZUcpk9KukFh13RjreCPKWnwiP28lWE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 30 Eekhoring Street Outeniqua Strand, Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -34.048793189496 22.282027146974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang