Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mammamia

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eekhoringstraat 30, Outeniekwa-strand, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Mammamia bied selfsorgverblyf naby Glentana-strand in Groot Brakrivier. Die see-dorpie is bekend vir sy matige klimaat dwarsdeur die jaar, goue strande en verskeie natuurlike, kulturele en geskiedkundige besienswaardighede.

Daar is slaapplek vir 4 gaste en verblyf is beskikbaar in 'n kompakte woonstel wat beskik oor 'n oopplan-leefarea, -kombuisie en 'n -slaaparea. Daar is 'n aparte en suite-badkamer met 'n privaat ingang langs die woonstel.

Dié woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en kookgerei. Daar is ook 'n toonbank met sitplek.

Die slaapkamer langsaan het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix, DStv EasyView, Wi-Fi, braai-area en veilige parkeerplek in. Die woonstel is omhein en is troeteldiervriendelik.

Doendinge in die area sluit visvang, voëlkyk, bootvaart, duik, snorkel, swem, voetslaan, gholf en valskermsweef in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Johané J
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste uitsig. Rustig, stil, vreedsaam. Wonderlike verblyf. Mooiste uitsig. Alles wat mens nodig het om bietjie die see te geniet.
Jun 2024
Elna P
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik! Uitstekende ligging. Perfekte oorslaap met 'n hondjie. Heeltemal afgekamp en veilig. Vriendelike en gasvrye mense. Ons kom beslis weer!
Jul 2023
Tieneke C
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker en uitsig is besonders mooi. Is naby die omliggende dorp en afstaade is lekker kort. Eetplekkies is ook nice en die omgewing is lekker sti...
Sien meer
Apr 2023
Wilmerie J
Saam met lewensmaat
4.8
Vrede in oorvloed! Ek sal Johan en Annette se plek met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Hulle is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Dierekinde...
Sien meer
Okt 2023
Johann D
Gesin met tieners
4.8
Baie lekker gebly. Die vakansie was baie lekker. Dit was skoon en netjies.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Eekhoringstraat 30, Outeniekwa-strand, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mammamia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eekhoringstraat 30, Outeniekwa-strand, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjfBbCYuUercvobgg4wvFZUcpk9KukFh13RjreCPKWnwiP28lWE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 30 Eekhoring Street Outeniqua Strand, Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -34.048793189496 22.282027146974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang