Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mams Overnight

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Cornia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 72 resensies vir Mams Overnight
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Danie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Ons het baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, dankie.

Elma C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma C

Waarde vir geld.

Baie gemaklik, alles wat ons nodig gehad het.

Arno G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno G

Puik.

Het lekker gebly, geen probleme gehad nie.

Gerhard R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard R

Sal beslis daardie plek aanbeveel.

Was skitterend gewees. Baie goeie waarde vir geld.

Elaine D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D

Prefek vir oornag!

Perfek vir oornag stop, absoluut niks meer nodig nie. Pragtige, netjiese plek. NB! Vat mosquito room spray saam, muskiete is bietjie parmantig!

Dana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana V

Enjoyed it as an overnight stop.

Clean and good facilities. WiFi signal strength poor.

Jp H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp H

Excellent. Baie skoon, goeie ligging. Perfect! Sal definitief weer gaan.

Sien sterre.

Henko V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henko V

Perfekte oorslaapplek!

Heerlik geslaap. Perfekte blyplek.

Nini V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nini V

Convenient enough.

My stay was fine. Please check the basin hot water tap. It is splashing water all over the place when opened. This makes unnecessary mess and needs cleaning immediately.

Annelie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S

Baie gerieflike oornagfasiliteit.

Heerlike oornagverblyf en wonderlike verrassings vir my verjaardag soos gereël deur my kêrel by die bestuur van die akkommodasie.

Tessa B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa B

Clean and comfortable rooms.

Clean rooms. Good for an overnight stay.

Kenosi M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kenosi M

Great stay overall.

Place is clean, staff is friendly, and the pictures are not lying.

Tessa S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa S

Skoon, veilig en gerieflik vir oornag stop.

Ons het lekker gebly en die lugversorging was baie goed.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Christiaan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan V

Skoon, netjies, veilig.

Ja, ek het lekker gebly. Hulle kan dalk net oorweeg om vir minimum krag met solar bv. te help vir kliente soos ek wat met 'n CPAP masjien slaap tydens beurtkrag-onderbrekings.

Patrick H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H

A perfect overnight stay on the way to Kgalagadi Transfrontier Park from KZN.

Friendly and helpful reception, neat, clean, and comfortable room.

Francois F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois F

Sakereis.

Ons moes 'n installasie in Vryburg gaan doen en het slaapplek nodig gehad vir 2 aande. Ons het lekker geslaap en was dankbaar vir veilige parkering vir ons voertuig.

Jancke B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jancke B

Bekostigbaar. Eenvoud. Netjies.

Perfekte oornag blyplekkie. Eenvoudig, maar ons het niks meer nodig gehad nie.

Erna S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S

Te vrede.

Waarde vir geld, netjies, skoon en veilig. Alles wat 'n mens nodig het vir oornag.

Heilet S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heilet S

Gemaklik langs N14.

Eenvoudig, goeie linne, waarde vir geld.

Joedine M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joedine M

It was lovely, but the bathroom finishes need to be modified.

Overall, it was a lovely stay with welcoming staff. I did not like the fact that I had to use a bathtub. Post-COVID, I am anxious about hygiene purposes and would have preferred a shower instead.

Rudi D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi D

Lekker oornag.

Baie naby aan die pad, stop voor die kamer. Alles wat jy nodig het vir oornag.

Joey K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joey K

Rustig, gerieflik en sentraal.

Baie gemaklike beddens, stilte, ideale oornagblyplek en pragtige gasvrou.

Gerhard V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Perfek vir 'n vinnige laatnagstop.

Al wat mens nodig het oppad na die Noord-Kaap of Kalahari.

Anthony B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony B

Oornag stop op 'n lang warm pad.

Gerieflik geleë op die N14. Alhoewel dit self sorg is, sou dit goed gewees het as daar borde en eetgerei was, sowel as 'n braairooster, want sonder dit kan mens nie regtig kos maak nie.

Nicole B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole B

Easy to find, safe, comfortable and clean.

Mams Overnight is the perfect place for an overnight stop and I would stay again if I'm ever in need of a place to stay in Vryburg.

Mams Overnight se terugvoer

Thank you, Nicole, we hope to welcome you back soon.

Mams Overnight
Drieka L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka L

Puik.

Netjies, skoon, veilig en baie vriendelike ontvangs. Sal net eetgerei in kamer aanbeveel.

Mams Overnight se terugvoer

Hi Drieka
Dankie, ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Mams Overnight
Yolandie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie V

Goeie ligging. Veilige parkering.

Ons het baie lekker gebly.

Ina B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Uitstekende oorslaapplek.

Net 'n vriendelike wenk aan die gasvrou. Lig asb. die gaste in dat daar geen water is as dit beurtkrag is nie. Ons het nie geweet nie en het nie water gehad om ons tande te borsel toe dit beurkrag is nie. As 'n mens weet, dan beplan 'n mens daarvoor.

Madeléne H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeléne H

Vriendelike bestuurder.

Ons het bietjie laat aangekom, maar is steeds vriendelik ontvang. Die bestuurder het onmiddellik 'n probleem in die kamer uitsorteer. Baie netjies en skoon.

Pierre D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D

Baie rustig, skoon en goed geleë.

Hierdie was ons derde keer om hier te oornag. Altyd skoon, netjies en praktiese geriewe. Mams Overnight sal net ernstig moet oorweeg om nuwe matrasse vir die beddens aan te skaf.

Chantelle B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Chantelle B

Netjies, maar verwag meer agv prys.

Vir die prys verwag mens tenminste dat die lakens op die beddegoed nie geskeur moet wees nie.

Anita V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anita V

Skoon, netjies en vriendelik ontvang.

Skoon en netjies baie vriendelike personeel. Sal weer daar oorslaap, gerieflik.

Mams Overnight se terugvoer

Dankie, Anita, ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Mams Overnight
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Elma C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma C

Presies waarvoor ons gesoek het vir een nag se oorslaap.

Baie mooi skoon en vriendelike personeel en baie bekostigbaar.

Aisling O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aisling O

Lovely, clean accommodation.

Stayed in Vryburg on our way to Namibia. Lovely accommodation, clean and has everything we needed. Would stay again if passing by.

Marni K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marni K

Rustig, netjies, gerieflik.

Ons was baie tevrede met die veiligheid van die verblyf. Die restaurant by die petrolstasie het baie lekker ontbyt. Let wel dat die restaurant al 17:00 toemaak en die enigste ander eetplekke is in Vryburg self.

Carel A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel A

Great clean place out of the main town, but close if needed.

Great place to overnight on the wat to Kgalagadi or Uppington.

Mams Overnight se terugvoer

Thank you for your generous review.
We hope to welcome you back soon!

Mams Overnight
Dirk R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk R

Vriendelike diens, ons het 21:30 die aand daar aangekom en Monique het vir ons gewag.

Sal aanbeveel dat hul iets in die kamers plaas om muskiete af te weer.

Hanri F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanri F

Goed genoeg vir 1 aand.

Stort het net koue of net warm water gehad. Bedlampie het nie 'n gloeilampie in gehad nie. Toiletdeksel was gekraak. Verder het ons baie, baie lekker daar oornag.

Lothian B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lothian B

Bietjie teleurgesteld.

DStv werk nie. Kragprop, daar werk net een. Toilet lek aanhoudend. Geen seep.

Charles C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles C

Gerieflik en netjies.

Kamer was gerieflik en netjies. Diens met aankoms was puik. Kamer het wel slegs 'n vrieskas en geen yskas gehad nie.

Jurie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie P

Rustig met 'n eetplek naby.

Sien sterre.

Edwin L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin L

Perfek vir 'n vinnige oornag bestemming.

Mams was 'n onverwagte pêrel in die Vryburg-area. Skoon linne, gasvryheid en 'n gemaklike kamer het hierdie uitgeputte reisiger goed gedoen.

Mams Overnight se terugvoer

Dankie vir jou vrygewige resensie.
Ons hoop om jou gou weer by Mams te verwelkom.

Mams Overnight
Marietha M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietha M

Rustig geslaap en kon goed uitrus.

Die kliëntediens is nie goed nie. Die dame wat ons moes help wou ons wegwys omdat sy in die Spur besig was om aandete te eet. Om een of ander rede was sy nie bewus dat ons reeds deposito betaal het nie.

Mams Overnight se terugvoer

Ek vra verskoning vir die ongerief.
Die dame wat julle gehelp het, het net ingestaan oor ons n personeel tekort gehad het en sy nie beswus was van julle bespreking nie.
Die probleem is intussen opgelos.
Ons hoop om julle weer by Mams te verwelkom en om julle n beter ervaring te bied.

Mams Overnight
Graham B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Graham B

Ideale oornag fasiliteit. Baie netjies,skoon en gerieflik.

Sien sterre.

Lisanne V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisanne V

Lekker vir oornag verblyf as daar 'n lang pad voor lê.

Die akkomodasie is geskik vir oornag verblyf. Netjies en redelik gerieflik.

Mams Overnight se terugvoer

Hi Lisanne
Dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om julle gou weer hier by ons te verwelkom.
Groete
Monique

Mams Overnight
George B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
George B

Have stayed there twice before - little disappointed this time.

Receptionist deurmakaar. No record of our bookings. Put in R 650.00 per night and not R 500.00. Cold water not strong enough to cool hot water. Toilet flush handle broken had to open up top to manual flush.

Mams Overnight se terugvoer

My apologies for the inconvenience.
We will do our best to improve and do better in the future.

Mams Overnight
Etrecia S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Etrecia S

Ontevrede en ongelukkig.

Geen stort in dubbelbed kamer. Net 'n bad. Krag en water probleme. Lizelle wat afgelos het was baie vriendelik en behulpsaam en bes probeer om dinge aangenamer te maak. Ons is aangebied om te skuif na 'n ander kamer met 2 enkelbeddens teen 'n prys waar wel 'n stort in is wat ons nie aanvaar het nie omdat ons nie beddens wil rondskuif om as getroude bejaarde paar bymekaar te kan slaap nie. Restaurant was ook alreeds toe @ 19:00 en moes ons toe tevrede wees met 'n koue pastei en halwe bekertjie lou koffie vanuit die diens stasie winkeltjie.

Catherine B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine B

Found accommodation to our satisfaction.

Received by receptionist friendly, and room was good.

Mams Overnight se terugvoer

Cathy, wow, thank you so much this great review. We really appreciate it.

We hope to see you seen.

Kind regards,
Lizanne' Jacobs

Mams Overnight
Hanri C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri C

Rustige en netjiese verblyf.

Skoon verblyf. Restaurantdiens uitstekend.

Mams Overnight se terugvoer

Hi, Hanri

Baie dankie. Ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom.

Groete
Monique

Mams Overnight
Frederik L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik L

Baie aangename verblyf.

Baie aangename verblyf en sal enige tyd weer daar bly.

Mams Overnight se terugvoer

Hi Frederik,
Dankie, ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom.
Groete,
Monique

Mams Overnight
Kobus P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P

Goeie halfpad oorslaap.

Mams Overnight is 'n goeie halfpad-oorslaap tussen Upington en Pretoria. Dis effens uit Vryburg, maar goed geleë by 'n T-aansluiting en brandstof en 'n mooi winkel. Die kamer is klein, maar het als wat nodig is vir oorslaap. Lekker stort en die kamer en als is skoon en gerieflik. Parkering reg voor die kamer en die plek is goed omhein met 'n skuifhek so jou voertuig is ook veilig alhoewel daar nie afdakke is vir die voertuie nie. Ek sal voorstel dat daar afdakke oor die stoepe gesit word dat jy beskerm word teen son of reën, wanneer jy die kamer oop- of toesluit of as jy wil braai.

Andre D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Great - Friendly - Clean.

No complaints - Friendly staff - Well established.

Mams Overnight se terugvoer

Hi Andre
Dankie, ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete
Monique

Mams Overnight
Breggie K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Breggie K

Netjiese plekkies, presies wat ons gesoek het vir oornagplek op pad.

Netjies, skoon, gemaklik.

Mams Overnight se terugvoer

Hi Breggie,

Baie dankie. Ons hoop om julle gou weer hier by ons te verwelkom!

Groete
Monique

Mams Overnight
Gerrit O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit O

Lekker stil, uit die raserige dorp met skoon linne en skoon kamer.

Lekker vir oorslaap, was daar vir skolesport. Veilige parkering, aangename restaurant langsaan.

Paul V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Nie ‘n slegte ondervinding nie.

Ons het twee kamers geboek. Die die een se lugversorgingseenheid het fantasties gewerk, maar die ander een was nie goed nie. Hulle kan bietjie na die matrasse kyk. Van die beddens kort nuwes. Oor die algemeen nie ‘n slegte ervaring nie.

Mams Overnight se terugvoer

Hi Paul,

Baie dankie! Ons sal beslis na dit kyk. Ons hoop om julle gou weer hier by ons te verwelkom!

Groete Lizanne

Mams Overnight
Yolanda K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda K

Gerieflik.

Die warm water was nie voldoende nie en die lugversorger het nie gewerk.

Hugo S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo S

You get what you pay for.

Ons wou net 'n oornagplekkie in Vryburg bespreek - en Mams Overnight het goed gelyk. Maar you get what you pay for. Die meubels en vertrekke is glad nie luuks nie. Maar die belangrikste, wees bewus dat Mams Overnight teen aan die N14 is, so as jy 'n rustige stil plek soek om te oornag is Mams nie vir jou nie.

Nico B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nico B

Aangename verblyf en vriendelike diens.

Waarde vir geld.

Andries H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries H

Goed vir oorbly.

Goed vir oorslaap. Dankbaar dat ontvangsdame tot 21:00 vir ons gewag het.

Mams Overnight se terugvoer

Hi Andries,

Dankie, hoop om julle gou weer hier te sien!

Groete,
Monique

Mams Overnight
Johan N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Gerieflik.

Goeie oornagplek op pad na Kgalagadi of Weskus, veilige en ruim omdraaiplek vir groot woonwa, ens. Kan voor jou kamer parkeer. Brandstof en lekker restaurant op perseel.

Nico S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S

Netjiese, bekostigbare verblyf.

Ons is vriendelik ontvang en het die verblyf vir een nag voldoende gevind.

Benita V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Benita V

Perfek vir oorslaap!

Baie skoon en netjies. Baie vriendelike diens!

Mams Overnight se terugvoer

Hi,
Dankie vir julle ondersteuning. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Monique

Mams Overnight
Doeke T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doeke T

Baie gerieflik geleë met die nodige fasiliteite.

Die fasiliteite is volledig vir die reisiger en baie goed geleë. Dit was skoon en die personeel was behulpsaam. Ons het ook 'n goeie ete by die restaurant geniet.

Mams Overnight se terugvoer

Hi,
Dankie vir julle ondersteuning. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Monique

Mams Overnight
Peter D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D

Reasonable value for money. Room a little "tired" and needs a bit of attention. One lght did not work, etc. Okay for an overnight stop.

Small details require attention.

Martinus Godfriedt D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinus Godfriedt D

Waarde vir geld.

Ideale oornag slaapplek. Luuks met alle geriewe.

Chantal M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal M

Was great.

Diens was bietjie onprofessioneel, die showers was regtig nie op standaard nie, die kop is gebreek. Kamers perfek skoon en netjies. Baie lekker geslaap.

Elmarie K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Netjies!

Baie netjies en skoon. Die deur van die badkamer het net gesukkel om oop en toe te maak van kamer 4.

Mams Overnight se terugvoer

Hi Elmarie
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ons sal dadelik werk maak van die deur.
Vriendelike groete
Monique

Mams Overnight
Cecile D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile D

Perfek.

Lekker.

Judy S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judy S

Waarde vir geld.

Baie netjies en goedversorg. Egter geen warm water a.g.v. "timer" op geiser. Doeltreffende sleutelreëlings moet ook getref word asb.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schweizer-weg 1, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxMjZhYTM0LTZlN2EtNGQ4MS1iNzJiLWJiNTk1YjliN2IzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 1 Schweizer Road Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.971722656817 24.768146395493
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang