Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mams Overnight

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schweizer-weg 1, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mams Overnight is 'n gastehuis wat op 'n plaas in privaat besit geleë is. Dit is net 4,5 km van Vryburg in Noordwes af en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf weg van die stad se gedruis.

Verblyf by Mams word gebied in 9 uniek en smaakvol versierde slaapkamers. Elke kamer beskik oor of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, wasbak en toilet. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en al die ander noodsaaklikhede.

Die gastehuis het braaigeriewe wat gaste welkom is om te gebruik. Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien.

Daar is 'n restaurant op dieselfde perseel maar dit word nie deur ons bestuur nie. Jy kan Mams Megastop privaat kontak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Louis M
5.0
Gerieflik, skoon en netjies, uitstekende ligging. Vriendelike ontvangs. Baie goeie oornag rusplek, skoon, netjies en veilig.
Sep 2024
Dorothy V
Saam met lewensmaat
5.0
Goed. Baie lekker gebly en geslaap. Kamer netjies en gerieflik. Geen klagtes. Buite sitplekkie en braai baie gerieflik.
Sep 2024
Itshepiseng M
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. My second time booking for my guests. Their experience was incredible. Mams Overnight provided value, and the room...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Louis En Marié G
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte stop na baie lang, moeilike rit deur Gauteng en Vrystaat. Alles was gemaklik, baie netjies, lekker stort.
Sep 2024
Danie B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Baie lekker gebly, dankie.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Cornia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Schweizer-weg 1, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Gaste dink Mams Overnight het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schweizer-weg 1, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxMjZhYTM0LTZlN2EtNGQ4MS1iNzJiLWJiNTk1YjliN2IzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 1 Schweizer Road Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.971722656817 24.768146395493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang