Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manaba 23

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Michell B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Die tyd by Manaba 23 was aangenaam. Die ligging van die woonstel was perfek en Ons hele gesin het die verblyf geniet. Dit was skoon en baie rustig, Daar was ook geen probleme met ape nie. Opsigters/eienaars is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynnette
Manaba 23
Baie dankie dat jul hier vakansie gehou het .Ons hoop om julle gou weer te sien

Leechior P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Fantasties. Die eienaars is die vriendelikste mense wat ek nog ontmoet het. Die plekkie is netjies en skoon en alles is in plek. Ek sal enige tyd weer hierheen gaan en stel sterk voor aan enige iemand wat wonder oor die plekkie. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynnette
Manaba 23
Baie dankie vir jul mooi terugvoering ons hoop om julle gou weer te sien

Elouise G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Die woonstel was skoon en netjies, die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gekuier en selfs sosiaal met Lynette en Koos gekuier. Die woonstel is regtig die moeite werd om te gebruik. Ons het altyd veilig gevoel en sal weer na Lynette en Koos se plekkie gaan. Lynette en Koos is 2 gasvrye mense wat ons nie soos kliënte behandel het nie, maar soos vriende. Hulle was vriendelik en behulpsaam met inligting en het hulle deure heeltemal oopgemaak. Hulle is ware staatmakers en ons sal definitief weer by hulle gaan bly. Hulle het die ekstra myl geloop toe my man siek geword het en het ons gehelp waar hulle kon. Ek sal Manaba 23 aan enige iemand voorstel, want hulle is die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynnette
Manaba 23
Dankie vir jou pragtige boodskap!

Alani V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Baie privaat. Baie gesellig. Aangename mensies. Ek sal die plekkie voorstel vir enige gesin met kinders groot of klein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Perfect stay. What an amazing stay, we were 8 guests and were accommodated perfectly, great friendly owners, safe area and not far from the beach, only a 5-min walk away, also closely situated from fuel station, spar and needed shops, will definitely recommend Manaba 23 to all my family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynnette
Manaba 23
Thank you for your kind words and hope to see you again.

Lisa D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Absoluut onvergeetlik. Seker een van die beste plekke vir vakansie, met vriendelike mense en 'n pragtige woonstel. Dit is defnitief goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynnette
Manaba 23
Baie dankie, hoop ons sien julle gou weer!

Mia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2021

Skoon en netjies. Heerlik stil en privaat. Ons het heerlik gebly. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lynnette
Manaba 23
Baie dankie en hoop om julle vinnig weer te sien

Philip B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

Privaat en rustig, goeie waarde vir geld. Gerieflike plekkie, goeie waarde vir geld, plekkie is +-500 m van Margate-strand af. Die Spar en winkels is leker naby, eienaars is vriendelik en respekteer privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynnette
Manaba 23
Baie dankie en hoop om julle vinnig weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynnette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Manaba Beach-weg 23, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59cb5c1da5b7f1062732986d88c61bf4c8dffc8912735d820a9d3b958f646ddb49803fdfd9354b6d1f7c7f109899a57de762?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 23 Manaba Beach Road Manaba 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.852640433959 30.376823213556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang