Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manaba 23

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynnette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Manaba 23
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Leechior P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leechior P

Fantasties.

Die eienaars is die vriendelikste mense wat ek nog ontmoet het. Die plekkie is netjies en skoon en alles is in plek. Ek sal enige tyd weer hierheen gaan en stel sterk voor aan enige iemand wat wonder oor die plekkie. Uitstekende waarde vir geld.

Manaba 23 se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi terugvoering ons hoop om julle gou weer te sien

Manaba 23
Michell B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell B

Die tyd by Manaba 23 was aangenaam.

Die ligging van die woonstel was perfek en Ons hele gesin het die verblyf geniet. Dit was skoon en baie rustig, Daar was ook geen probleme met ape nie. Opsigters/eienaars is baie behulpsaam en vriendelik.

Manaba 23 se terugvoer

Baie dankie dat jul hier vakansie gehou het .Ons hoop om julle gou weer te sien

Manaba 23
Philip B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B

Privaat en rustig, goeie waarde vir geld.

Gerieflike plekkie, goeie waarde vir geld, plekkie is +-500 m van Margate-strand af. Die Spar en winkels is leker naby, eienaars is vriendelik en respekteer privaatheid.

Manaba 23 se terugvoer

Baie dankie en hoop om julle vinnig weer te sien!

Manaba 23
Lisa D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa D

Absoluut onvergeetlik.

Seker een van die beste plekke vir vakansie, met vriendelike mense en 'n pragtige woonstel. Dit is defnitief goeie waarde vir geld.

Manaba 23 se terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien julle gou weer!

Manaba 23
Juan G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan G

Perfect stay.

What an amazing stay, we were 8 guests and were accommodated perfectly, great friendly owners, safe area and not far from the beach, only a 5-min walk away, also closely situated from fuel station, spar and needed shops, will definitely recommend Manaba 23 to all my family and friends.

Manaba 23 se terugvoer

Thank you for your kind words and hope to see you again.

Manaba 23
Alani V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alani V

Baie privaat. Baie gesellig. Aangename mensies.

Ek sal die plekkie voorstel vir enige gesin met kinders groot of klein.

Elouise G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise G

Die woonstel was skoon en netjies, die eienaars was vriendelik en behulpsaam.

Ons het heerlik gekuier en selfs sosiaal met Lynette en Koos gekuier. Die woonstel is regtig die moeite werd om te gebruik. Ons het altyd veilig gevoel en sal weer na Lynette en Koos se plekkie gaan. Lynette en Koos is 2 gasvrye mense wat ons nie soos kliënte behandel het nie, maar soos vriende. Hulle was vriendelik en behulpsaam met inligting en het hulle deure heeltemal oopgemaak. Hulle is ware staatmakers en ons sal definitief weer by hulle gaan bly. Hulle het die ekstra myl geloop toe my man siek geword het en het ons gehelp waar hulle kon. Ek sal Manaba 23 aan enige iemand voorstel, want hulle is die beste.

Manaba 23 se terugvoer

Dankie vir jou pragtige boodskap!

Manaba 23
Mia D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mia D

Skoon en netjies. Heerlik stil en privaat.

Ons het heerlik gebly. Dankie!

Manaba 23 se terugvoer

Baie dankie en hoop om julle vinnig weer te sien

Manaba 23
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Manaba Beach-weg 23, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59cb5c1da5b7f1062732986d88c61bf4c8dffc8912735d820a9d3b958f646ddb49803fdfd9354b6d1f7c7f109899a57de762?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 23 Manaba Beach Road Manaba 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.852640433959 30.376823213556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang