Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manaba Breeze 4

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ronet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was rustig en 'n heerlike verblyf. Dit was 'n heerlike ondervinding om hier te bly. Skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Letitia
Manaba Breeze 4
Baie dankie vir jul ondersteuning. Andre en Letitia

Elaine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heerlik en tuis. Dit was ongelooflik lekker by Manaba Breeze 4. Die mense is baie vriendelik, die verblyf is pragtig en die uitsig oor die see is iets besonders. Ons gaan beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Letitia
Manaba Breeze 4
Baie dankie vir jul ondersteuning Letitia en Andre

Chantel N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Beste plekkie ooit, sal beslis weer gaan, die stoep met see uitsig was 100%. Wat 'n wonderlike plek, netjies en skoon met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Letitia
Manaba Breeze 4
Baie dankie Chantel!

Elize V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik gebly, sal weer terug gaan. Pragtige ws, alles wat jy nodig het is daarin. Bonus was WiFi en aircon vir die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rulien K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ons het dit vreeslik geniet, die plek is uit die boonste rakke. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Letitia
Manaba Breeze 4
Baie dankie julle!

Stroebel N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beste blyplek aan die Suid-Kus! Reeds my 2de keer daar. Netjiese woonstel, met mooi see-uitsig en lekker braai, baie rustig. Die mees behulsame mense wat jy kan kry! Sal definitief weer daar kuier en vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Letitia
Manaba Breeze 4
Baie dankie Stroebel.

Willie D
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Fantasties. Het saam eggenoot, moeder en familie vakansie gehou en die netheid en uitsig is ongelooflik! Letitia & Andre was altyd bedag en behulpsaam. Sal enige tyd weer terug gaan. Sal hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Wegbreek met familie. Fantastiese plek vir 'n vinnige wegbreek en aan al die vereistes voldoen met 'n heerlike see-uitsig om dit af te rond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel Joseph B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Uitstekende verblyfplek en diens. Die verblyf is uitstekend. Dit is netjies en beskik oor alles wat nodig is. Die eienaars het ons ook baie goed behandel en met ons deurlopend gekommunikeer. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colinn N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Safe, clean and fantastic views. Gated complex. Great Hosts. Clean unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Letitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 61, Manaba Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8198c0e153e689014fc39083eaac2e686334ba7ce2ffacc71cc97afc2456ae164789db9af000e6c94dbe2140ff6af1793613?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 61 Queen Street Manaba Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.85270832859 30.381237262635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang