Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manaba Breeze 4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Letitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 20 resensies vir Manaba Breeze 4
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ronet D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronet D

Dit was rustig en 'n heerlike verblyf.

Dit was 'n heerlike ondervinding om hier te bly. Skoon, netjies en veilig.

Manaba Breeze 4 se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning.
Andre en Letitia

Manaba Breeze 4
Elaine B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B

Heerlik en tuis.

Dit was ongelooflik lekker by Manaba Breeze 4. Die mense is baie vriendelik, die verblyf is pragtig en die uitsig oor die see is iets besonders. Ons gaan beslis weer.

Manaba Breeze 4 se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning

Letitia en Andre

Manaba Breeze 4
Chantel N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel N

Beste plekkie ooit, sal beslis weer gaan, die stoep met see uitsig was 100%.

Wat 'n wonderlike plek, netjies en skoon met alles wat jy nodig het.

Manaba Breeze 4 se terugvoer

Baie dankie Chantel!

Manaba Breeze 4
Elize V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Heerlik gebly, sal weer terug gaan.

Pragtige ws, alles wat jy nodig het is daarin. Bonus was WiFi en aircon vir die hitte.

Rulien K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rulien K

Ons het dit vreeslik geniet, die plek is uit die boonste rakke.

Ons het heerlik gebly.

Manaba Breeze 4 se terugvoer

Baie dankie julle!

Manaba Breeze 4
Stroebel N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stroebel N

Beste blyplek aan die Suid-Kus!

Reeds my 2de keer daar. Netjiese woonstel, met mooi see-uitsig en lekker braai, baie rustig. Die mees behulsame mense wat jy kan kry! Sal definitief weer daar kuier en vir enige een aanbeveel.

Manaba Breeze 4 se terugvoer

Baie dankie Stroebel.

Manaba Breeze 4
Willie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D

Fantasties.

Het saam eggenoot, moeder en familie vakansie gehou en die netheid en uitsig is ongelooflik! Letitia & Andre was altyd bedag en behulpsaam. Sal enige tyd weer terug gaan. Sal hoogs aanbeveel.

Adéle V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle V

Wegbreek met familie.

Fantastiese plek vir 'n vinnige wegbreek en aan al die vereistes voldoen met 'n heerlike see-uitsig om dit af te rond.

Daniel Joseph B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel Joseph B

Uitstekende verblyfplek en diens.

Die verblyf is uitstekend. Dit is netjies en beskik oor alles wat nodig is. Die eienaars het ons ook baie goed behandel en met ons deurlopend gekommunikeer. Sal beslis weer kom.

Colinn N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colinn N

Safe, clean and fantastic views.

Gated complex. Great Hosts. Clean unit.

Gerrit R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit R

Baie rustig en aangenaam.

Dit was 'n rustige en aangename verblyf geen geraas of geskree nie, sal beslis weer kom en julle sterk aanbeveel.

Manaba Breeze 4 se terugvoer

Baie dankie Gerrit.

Manaba Breeze 4
Reashalia N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reashalia N

Absolutely stunning apartment. Spotless with great views.

Gorgeous views at Manaba Breeze 4. Lovely hosts who made us feel so welcome. Apartment was spotless and clean. Will be back again.

Liezil K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezil K

Pragtige woonstel met meer as genoeg plek vir die gesin.

Ons het 'n heerlike vakansieweek daar gehad! Ook naby geleë aan alles wat jy dalk kan nodig hê.

Kalesh M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kalesh M

Our stay was so memorable as we enjoyed ourselves so much.

The host was amazing and really made us feel at home. The unit is at the best location to have some great family time and the shops are all close. We will definitely go back to make more memories.

Stroebel N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stroebel N

Very beautiful and peaceful.

It is a very big and clean apartment, with a nice view.

Kay T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay T

A home away from home.

Accommodation has everything you need for a self-catering holiday. Unusual weather of wind and rain made it difficult to braai. Nevertheless, we did braai. Shops are a stone's throw away. A drive down to the beach. Fishing at Margate and Uvongo pier. A single-plate gas stove at the unit would be an advantage at a small added cost.

Manaba Breeze 4 se terugvoer

Thank you Kay, will keep that in mind. Regards,
Letitia

Manaba Breeze 4
Sidney S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidney S

Beste waarde vir geld, mooiste en skoonste waar ons nog gebly het, ek persoonlik hou net baie meer van 'n eenheid wat in die heel voorste blok teen die straat is.

Die see-uitsig van Manaba Breeze 4 is wel baie mooier as plekke in die voorste blok teen die see. Ek sal Manaba Breeze 4 vir seker weer besoek.

Nishanee M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nishanee M

An absolute awesome experience.

Will definitely visit again.

Gt V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gt V

Uitstekend, 10 uit 10

Die verblyf is nog beter en nog mooier as op die foto's. Ons het ’n ongelooflike tyd gehad. Die see-uitsig is perfek, lugversorging is ’n groot bederf, en die swembad was ongelooflik. Hulle sal ons vir seker weer sien.

Maxie B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie B

Sielevreugde so saam met die see en die Natalse beboste plantegroei.

Goedversorgde ruimte, alles wat nodig is vir selfsorg - 'n mens voel sommer dadelik tuis.

Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 61, Manaba Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8198c0e153e689014fc39083eaac2e686334ba7ce2ffacc71cc97afc2456ae164789db9af000e6c94dbe2140ff6af1793613?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 61 Queen Street Manaba Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.85270832859 30.381237262635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang