Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manaba Breeze 3

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.7
Doreen E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Baie lekker gebly. Als was goed, net 'n deurmekaarspul om die sleutel te kry, verder was die verblyf baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maya P
Kort verblyf
4.8
Apr 2018

Peaceful and relaxing. Very relaxing holiday home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casandra V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2018

Die verblyf was baie lekker en die uitsig is pragtig. Die verblyf is waarde vir geld en die uitsig is pragtig. Die ligging is naby aan Spar en ander winkels en die strand is loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2018

Great. Ons het die tyd geniet by Manaba 3. Daar is 'n paar aspekte wat pla, soos die water wat gelek het in die hoofslaapkamer-badkamer, die oond wat nie gewerk het en 'n paar ander apparate in die kombuis. Die eenheid was ook nie baie skoon met ons aankoms nie. Maar, dit is 'n great kompleks met goeie sekuriteit en die balkon met die ongelooflike see-uitsig maak beslis die eenheid spesiaal. So ook was die kompleks se swembad baie skoon en ons sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zandile B
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mei 2018

I was not happy with the cleanliness. The rooms, beds, furniture was dirty. There was no toilet paper, no liquid soap and clothes to wash dishes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Apr 2018

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Bradley B
Kort verblyf
3.4
Apr 2017

Sien asb. die sterre. Sien asb. die sterre.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Neal M
Kort verblyf
5.0
Okt 2016

Fantastic. Beautiful views from the flat. Easy and convenient to get to shops. People are friendly and helpful. Will be visiting again surely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabang M
Kort verblyf
5.0
Mei 2016

Beautiful reflection of South Africa. Unforgettable experience. Wonderful staff. Lovely weather. Wish I could stay for a month.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Manaba Breeze 3
Thank you so very much for your kind words and ratings. We look forward to seeing you again. Kind regards Tamarin.

Hazel G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2016

It was a wonderful experience. I will never forget my stay at Manaba Breeze.The sea views from the apartment were magnificent, the sea breeze was so relaxing. All shopping malls are nearby, it was marvellous!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 669

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R940
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queenstraat 65, Manaba, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2YjlkZDMxLWQ2YjQtNDRhNS1hYWEyLWM0YTA5ZTRhNmExMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 65 Queen Street Manaba 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.852643117248 30.381098538637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang