Seaview Apartment Manaba Beach Basisha
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 28 Okt 2024 tot 25 Nov 2024.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Forest- en Reid-weg, Margate, 3629, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 300R1 533 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Seaview Apartment Manaba Beach Basisha is 'n lieflike woonstel met 'n see-uitsig in Margate. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na verblyf binne stapafstand van die strand, restaurante en winkelsentrums af.
Dié moderne woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers wat tot 8 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, lugbraaier, broodrooster, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die leefarea het 2 slaapbanke wat nog 4 gaste kan akkommodeer. Daar is ook 'n TV met Netflix en YouTube, en 'n skuifdeur wat lei na 'n balkon met buitesitplek, gasbraaigeriewe en 'n see-uitsig.
Tydens beurtkrag het gaste toegang tot 'n mini-gasstoof vir koffie, gratis WiFi en herlaaibare ligte.
Die eiendom bied veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad waar jy kan braai nadat jy van die privaat strand af teruggestap het.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hoek van Forest- en Reid-weg, Margate, 3629, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seaview Apartment Manaba Beach Basisha het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate North Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Forest- en Reid-weg, Margate, 3629, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang