Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Apartment Manaba Beach Basisha

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Forest- en Reid-weg, Margate, 3629, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 R1 320 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Seaview Apartment Manaba Beach Basisha is 'n lieflike woonstel met 'n see-uitsig in Margate. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na verblyf stapafstand vanaf die strand, restaurante en winkelsentrums.

Die moderne woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in laasgenoemde twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, lugbraaier, broodrooster, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die leefarea het 2 slaapbanke wat nog 4 gaste kan akkommodeer. Daar is ook 'n TV met Netflix en YouTube en 'n glasskuifdeur wat na 'n balkon met buitesitplek, gasbraaigeriewe en 'n see-uitig lei.

Gaste kan die gasstofie en herlaaibare ligte tydens beurtkrag gebruik. Daar is ook WiFi en herlaaibare ligte.

Veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad waar gaste kan braai is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoek van Forest- en Reid-weg, Margate, 3629, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seaview Apartment Manaba Beach Basisha het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 320
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 320
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Forest- en Reid-weg, Margate, 3629, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a241297a33efc34e5a6b8b4819ca9a158dd947fc8267912e7a98383450807604a630c1919c67d921259891f58d77eb6b403?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 320 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 Corner of Forest Road and Reid Road Margate 3629 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.855185644187 30.377059956167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang