Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manakwa Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Frik B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Vriendelike en netjiese oorslaapplek. Baie vriendelike gasheer. Alles wat jy nodig het vir 'n oorslaapplek. Alles skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sterna
Manakwa Selfsorg
Dankie Frik dat julle Manakwa gekies het. Dit was aangenaam om met jou gesin kennis te maak. Julle bedagsaamheid was opvallend.

Carin C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlike huis en gemaklike verblyf. Manakwa is 'n gemaklike, ruim, goed-toegeruste selfsorghuis. Ons het alles gehad wat nodig was en Alex het uit sy pad gegaan om seker te maak dat alles gemaklik was. Ons sal graag weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sterna
Manakwa Selfsorg
Carin en gesin sal ons bybly as mense wat nog die tyd neem om 'n klein dorpie en omgewing te verken. Gemaklike, ontspanne en spontane gaste waar die gesels sommer lei na 'n beker koffie op die stoep. Dit was heerlik om julle te ontvang.

Werner V
1 nag
5.0
Des 2024

Heerlik ontspan en gekuier. Werklik aan te beveel. Ongelooflik netjies. Lae groen tuin, lekker afgekoel in die plonspoel. Ruim slaapkamers met baie gemaklike beddens en kussings. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sterna
Manakwa Selfsorg
Werner en sy geselskap het uitnemende bedagsaamheid en hoflikheid getoon. Baie dankie daarvoor, Werner. Die respek waarmee julle Manakwa agtergelaat het, sal ons nooit vergeet nie. Dit sal 'n voorreg wees om julle weer te sien.

Jannie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lekker rusplek oppas kus toe. Baie lekker plek om te oornag oppad kus toe. Baie gawe gasheer, lekker kos en lekker groot kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sterna
Manakwa Selfsorg
Jannie G en vriende is gaste wat immer welkom is. Was aangenaam om kennis te maak - mag julle voete weer jeuk (dalk vir verkenning van die Kamdeboo).

Matthew T
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantastic experience. Alex the host is friendly and helpful. Loved the stay in Aberdeen and the friendly Karoo. Manakwa has all the Karoo, comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sterna
Manakwa Selfsorg
Matthew T and friends were relaxed and quiet guests, exceptionally good communication beforehand, and generally just a pleasure to host. Thank you, Matt; it was a pleasure having you - hope to see you again next year.

Vicky F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Loved our stay at Manakwa. Felt right at home. Absolutely lovely stay at Manakwa. Impeccable attention to detail by the owners who took care of our every need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sterna
Manakwa Selfsorg
Stunning guests. Courteous, quiet and marvelous in communication. Would love to see you again!

Arlene J
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2024

Recommend to anyone for a wonderful view stopover. What a wonderful host and friendly person. The accommodation was amazing, homely, and lots of extra care was taken to make our stay something awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sterna
Manakwa Selfsorg
It was our honour and privilege to host you. You are one of the most courteous guests ever.

Esme D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Ruim, skoon en netjies, sal aanbeveel. Heerlike groot huis, met pragtige tuin.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sterna
Manakwa Selfsorg
Dankie Esme dat julle by Manakwa oorgeslaap het. Ons het julle stil teenwoordigheid geniet en waardeer julle netheid.

Lizette Z
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Gaavryheid tops, so welkom gevoel en alles was so netjies. Gasvryheid was uit die boeke, ons het so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sterna
Manakwa Selfsorg
'n Jong gesin met ouwereldse waardes - seldsaam! Dit was 'n voorreg om te kon kennismaak. Waar julle gaan, bring julle hoop. Net ons beste wense vergesel julle.

Johann V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Uit die boonste rakke. Alex en Sterna, dit was van die eerste ontmoeting by die hek, dat alles net perfek was. Van die netjiese wit beddegoed, tot die voorafverpakte kaggel en laaste, maar nie die minste nie, die ongelooflike gasvryheid. Dit kry jy net van spesiale mense soos julleself. Baie dankie. Johann en Günther.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sterna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacksonstraat 21, Aberdeen, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7ef3f480a9858ebdfd2d73ef6e0c2410874c77046053f5c9385cd3bfb3a6b3927f26633373e6eac85febe78ebf9d18ea2f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 7 mense 13 5 1 5 21 Jackson street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.477338805343 24.068287245369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang