Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mananga Private Bush Retreat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Deidre D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Fantasties! Ons sal definitief volgende jaar terug wees. Fantastiese, skoon en netjiese verblyf met die beste ligging, ongelooflik naby aan Paul Kruger-hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

'n Oase in die bos. Wat 'n heerlike plek! Josie en haar personeel (Julia en Filimon) was ongelooflik en raakvatters. Die plek was netjies en skoon en met klein verrassings orals soos beskuit en marshmallows. Selfs "loadshedding" was nie 'n issue nie, met die generator wat dadelik inskop. Ons het gehou van die stilte en rustigheid en net om op die stoep te sit en ontspan, na 'n lang dag se wildbesigtiging in 'n voertuig. Ons het vele kleinwild vanaf die stoep dopgehou, wat tussen die bome gewei het. Die sterre is in die aande ongelooflik en so duidelik. Ek sal Mananga aanbeveel vir enige iemand wat net wil wegkom van die geraas. 10/10 vir hierdie "Bush Retreat!".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pam S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2023

Pleasant stay, minor maintenance required. Tap running in one bathroom, unable to close. One of the sleeper couch's legs was broken. The ice machine is a winner!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gary B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2023

Great location perfect for entry to Kruger National Park. The house is perfectly located for visiting the Kruger National Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dash S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

An amazing stay! Mananga is walking distance to the Paul Kruger gate, but feels like a spot of your own in the wild. Has everything you could need and a great view. Would recommend an off road vehicle for the drive up to the villa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda D
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Baie oulike plek. Baie lekker gekuier. Pragtige plek. Daar was net geen warm water in die kombuis nie en die toebehore in die kombuis kan bietjie aandag kry. Sal beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2022

Excellent stay at the Kruger gate. We had a wonderful 4-night stay with young children. Extremely close to the Kruger gate. The kitchen is well-equipped and the bedrooms and living room very spacious. The kids enjoyed the DVD selection.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Francois H
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Hugely spacious and comfortable accommodation on Kruger's doorstep. We spent 4 nights at Mananga in mid-November and thoroughly enjoyed our stay. Set on a small private property right outside the Kruger Park gate, the lodge is very conveniently located for getting into the park. The villa itself is huge and clean, the rooms are frankly cavernous, but comfortable. All the amenities are provided (even an ice-maker) and it is fully serviced. There is a gas braai and a large fire area at front for sitting out and enjoying a bush fire. There is also some nice birdlife and it's nice to have impala and kudu waltzing through the camp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Fantastiese wegbreekplekkie. Lieflike huisie naby Kruger-hek. Goed ingerig. Wonderlike kuier stoep met 'n fantastiese braai. Baie rustig met bokkies en voëls by die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralph L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Pragtige ligging, netjies, skoon en ’n groot bederf. Hoor al die geluide (leeis, hiënas, olifante) in die aande. Alles is modern en daar is gerief. Dit was moeilik om tot daar te ry, maar hulle sal ons gou weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Josie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildlife Landgoed, Paul Kruger Gate, 1350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgl974QpCFjasf5yihH7i8s2XTK3HbMjia7eNzSxBqrJx1Q0hKE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Wildlife Estate Paul Kruger Gate 1350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.971985530693 31.476227045059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang