Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manasse Manor

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergzichtstraat 11, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Manasse Manor is in Malmesbury, Wes-Kaap geleë, en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, wat 'n geleentheid bied om te ontspan, te herlaai en weer aan te sluit.

Die gastehuis bied 3 pragtig gemeubileerde kamers wat toegerus is met 'n TV met DStv-kanale saam met gratis WiFi-geriewe, gemaklike beddens, privaat en suite-badkamers asook koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt, aandetes en wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Die trap is toegerus met 'n elektriese beweegstoel vir diegene wat sukkel om te loop.

Buite het die eiendom 'n pragtige tuin wat perfek is om die son te geniet.

Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Corné Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Bergzichtstraat 11, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Manasse Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergzichtstraat 11, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA695b4fabe76f1dc7ec0e8844b7d40304b22d66f97ccc29cbf51f6fa5c51b3c66d929433caf6ccf815a33dbdf6bb371d6b3f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 11 Bergzicht Street Malmesbsury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.4604644 18.7235994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang